Die antropiese beginsel (Engels=”anthropic principle“) is die waarneming dat baie aspekte van die heelal ten minste die voorkoms gee dat dit spesifiek ontwerp is vir die menslike lewe.