Die Christelike apologetiek het ten doel om Christene toe te rus om verantwoording te kan doen vir wat en hoekom hulle glo wat hulle glo, om aan skeptici te demonstreer dat die Christelike geloof nie ’n blinde sprong in die donker is nie, en om soekendes uit te nooi om die waarheidsaansprake daarvan met integriteit te ondersoek. Kyk ook Christian Apologetics Questions and Answers.
Dit is soos dit staan in 1 Petrus 3: (15b)…Wees altyd gereed om ’n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ’n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
Voorbeelde
Voorbeelde van apologetiek is:
Betroubaarheid van die Nuwe Testament
Van alle antieke manuskripte is die Nuwe Testament die betroubaarste van almal. Kyk byvoorbeeld:
- Hoeveel integriteit het die Nuwe Testament?
- Die Bybel oor Jesus se opstanding
- Wanneer is die Nuwe Testament geskryf?
Ontwerpargument
- Hoekom glo ons in die bestaan van God?
- Waar kom al die nuttige energie vandaan?
- Sel DNS-inligting bewys vir IO
- Ons unieke planeet aarde
Evolusie en die ouderdom van die aarde
Omdat evolusie en ’n ou aarde onversoenbaar is met die Bybel, val skeppingsleer ook onder apologetiek. Kyk: