Arianisme was ‘n dwaalleer wat oorspronklik deur Arius van Alexandrië voorgestel is wat bepaal dat Jesus ‘n geskape wese met goddelike eienskappe was, maar in Homself was Hy nie goddelik nie.
Tydens die Eerste Konsilie van Nicea is Arius veroordeel en Keiser Konstantyn het hom verban.
Die kerk het daarmee in twee geskeur:
- Die Katoliek-Ortodokse Christene
- Arianisme
Kyk ook
- Wat is Arianisme? (Got questions)