Ateïsme is die siening dat daar geen God is nie. Alhoewel dit ook ’n geloof is, sal ateïste dit ontken. Hulle sal beweer dat hulle nie aan ’n god glo nie weens die gebrek aan bewyse. Omdat dit streng gesproke nie moontlik is om te bewys dat daar nie ’n god is nie, sal ateïste wat meer korrek wil wees, eerder sê dat daar waarskynlik geen god is nie in plaas daarvan om ’n definitiewe stelling te maak dat daar nie ’n god is nie. Dit is daarom dat die volgende woorde gebruik is tydens die ateïstiese bus veldtog:
“There’s probably no god. Now stop worrying and enjoy your life.”
Bekende ateïste
Kyk ook 50 Top Atheists in the World Today.
Ateïsme sit met onder andere die volgende probleme:
- 1ste wet van termodinamika: Waar kom al die materie in die heelal vandaan?
- 2de wet van termodinamika: Waar kom al die nuttige energie vandaan?
- Waar kom inligting vandaan: Sel DNS-inligting bewys vir IO
- Genetiese entropie
- Ons unieke planeet aarde
(Kyk ook Hoekom glo ons in die bestaan van God?)
Kyk ook
- Ateïsme (Wikipedia)
- Aanhalings – Ateïste
- Aanhalings – Evolusie, morele waardes en lewensuitkyk
- Ateïste erken God is nodig
- Wie is Harry Ironside?
- What is Atheism? (Creation.com of Youtube)
En ook: