Kyk ook:
In In Genesis 15:18 God promised Abraham all the land from the river of Egypt to the Euphrates. I don’t remember him receiving all this territory. Where can I find out if this promise was fulfilled? het ek ‘n poging aangewend om af te lei waar die oorspronklike beloofde land is.
Net ‘n paar opmerkings.
1. Die beloftes aan Abrahaham word in Christus vervul.
2. In Openbaring staan ook dat beloftes met en na die wederkoms vervul word. (Herstel van Nasies)
3. Abraham se nageslag: Israeliete, Edomiete, Ismaeliete het daardie gebied wel gewoon.
Die fisieke gebeure is simbolies…. Die geestelike belofte is vir diegene wat in Christus is en sal in hulle vervul word.
Daar is egter talle groepe wat probeer om die Bybel weer te vervleeslik. Persoonlik dink ek dat dit ‘n dwaling is.
Die “uitverkore volk” is geestelik, dws diegene wat in Christus is. Die beloofde land is ook geestelik. Die ander is maar net ‘n beeld wat daarop gemik is.