Biomimiek (Engels=”biomimetics”) of biometrika is wanneer wetenskaplikes dinge uit die natuur kopieer.
Daar is baie voorbeelde:
- Die studie van voëls om menslike vlug moontlik te maak.
- Inkvisse kan hulle kleure verander. Hierdie beginsel is bestudeer om moontlik gemaak om TV skerms te verbeter (kyk Cuttlefish colour changes inspire new energy-efficient TV screen design).