Kyk ook:
Braam Hanekom is die moderator van die NG Kerk in die Wes- en Suid-Kaapland. Hy is baie versigtig om sy opinie oor teologiese kwessies uit te spreek. Hy het egter gesê dat hy mense ruimte wil gee om die persoonlike aard van die duiwel te bevraagteken.
Verder is hy verbonde aan Stellenberg gemeente wat openlik progay is.
Hier volg ’n paar artikels oor hom:
- Braam Hanekom: Vernuwing in kerk sal ook lei tot nuwe stede (14 Sep 2022)
- Braam Hanekom oor teologiese opleiding (6 Mei 2022)
- Is daar dan net 2 strominge in die NG Kerk? (15 Aug 2021)
- Stellenberg gemeente is openlik progay (27 Nov 2015)
- In Kaap sinode sê 56% ja vir Belhar (16 Apr 2015)
- NG Kerk sê nee vir gay vrou as predikant (30 Nov 2011)
- Kerk het ruimte vir verskillende standpunte oor Satan (31 Okt 2011)
- Gelowiges krap kop oor die opstandingsmetafoor (18 Feb 2011)
Ek wil net graag weet of Braam Hanekom familie is van wyle Dr Jannie Hanekom van Port Elizabeth. Dr Jannie se vader was Ds Hennie Hanekom wat oa leeraar was in Riebeeck-Oos en Trompsburg, in die jare 1925 – 1929. Dr Jannie se suster was Jeanette (Twinkle) Hanekom wat met minister Blaar Coetzee getroud was. Hulle dogter is Regter Jeanette Traverso. Ek is maar net nuuskierig omdat ek belangstel in die familie en ek op die spore teruggeloop het.