Cas Wepener is hoof van die departement praktiese teologie aan die Universiteit van Pretoria.
Hy is ’n voorstaander van homoseksuele verhoudings en het reeds op drie geleenthede petisies onderteken ter ondersteuning daarvan:
- Menigte protesteer teen Dirkie se brief (14 November 2016
- 65 maak beswaar teen bevriesing van gay besluit (29 November 2015)
- NG teoloë reageer (28 September 2018)
Vir hom is die Bybel ’n “kultiese boek” vol “mites”.
Van nuwe teologiese studente sê hy ewe ongeërg (uit Wie moet by wie in SA leer?, 9 Februarie 2019):
Vir ’n klompie tref dít wat hulle in die lesinglokale kry soos ’n landmyn. Hulle word uit hul bestaande sekerhede losgeruk. Dié wat ’n paar van die stukke kan optel, registreer ná ’n tyd vir ’n ander kursus, en dié wat nie kan nie, staak hul studies.
Hier volg ’n paar artikels wat sy sieninge blootlê:
- Cas Wepener: Korsie en kruim (23 Aug 2022)
- Daar is ook goeie nuus oor kerke (6 Aug 2022)
- Kerk as kanon (27 Aug 2021)
- Wie moet by wie in SA leer? (9 Februarie 2019)
- Gay-gesprek in die NG Kerk is taai verby (19 Mei 2018)
- Verskeie ‘brille’ vir Bybellees (15 September 2016)