Vormgodsdiens verwys na die beoefening van godsdiens wat hoofsaaklik fokus op uiterlike rituele, tradisies, en seremonies, eerder as op innerlike…
Kyk ook: Kritieke rasteorie Sosiale geregtigheid Wit bevoorregting Welvaartsverdeling Daar is waarskynlik baie grade van “woke“, maar in die ergste…
Kyk ook: Saak vir kerkskeuring Is die kerk volgens kerkregtelike beginsels ‘n universitas of ‘n societas? (JJP Müller, 1981) Die…
Kyk ook: 613 wette van Moses In Levitikus 16 beskryf die rituele wat gevolg moet word tydens die Groot Versoendag…
Kyk ook: Evolusie Natuurlike seleksie Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie Baraminologie is ‘n wetenskaplike veld waarin…
Kyk ook: Ons is in die middel Koperniese beginsel As van die bose ‘n Materiaal word anisotroop genoem wanneer sy…
Kyk ook: Ons is in die middel Koperniese beginsel Aanhalings – Kosmologie Anisotropie Die as van die bose is ‘n…
Die woord “integriteit” is afgelei deur die Latynse woord integer, wat “heel”, “volkome” of “volledig” beteken. Karakter vs integriteit Karakter…
Kyk ook: Die verskillende genres van die Bybel Verkondig die Bybel dat die aarde plat is? Skrifgesag en Skrifinterpretasie (Jan…
Kyk ook: Jakob Hoe oud was Jakob toe hy Ragel ontmoet het? Wat het Jakob geneem toe hy Esau se…
Kyk ook: Die Bybel oor homoseksualiteit LGBTQIA+ In die video hieronder ontbloot Johathan Cahn Pride-maand. Prophetic message: Jonathan Cahn exposes…
Kyk ook: Geskiedenis van die Bybel Sewe sakramente van die Rooms-Katolieke Kerk Rooms-Katolieke Heiliges Inhoudsopgawe Vagevuur Aflaatstelsel Sonde Heiliges Redding…
Kyk ook: Kosmologiese argument Hoekom glo ons in die bestaan van God? Die teleologiese argument (van τέλος, telos, ‘einde, doel,…
Kyk ook: Universalisme Artikel 37 as oplossing vir uiteenlopende teologiese sieninge Sinkretisme is die vermenging van twee of meer verskillende…
Kyk ook: Om kerk en staat te skei Kernkwessies vs randkwessies in die Bybel Teokrasie is saamgestel uit twee woorde,…
Kyk ook: Tabletteorie Die dokumentêre hipotese, ook bekend as JEDP, is ‘n teorie, wat beweer dat die eerste vyf boeke van…
Kyk ook: Evangelies-Gereformeerde kerk Eskatologie Die wegraping (Engels = “rapture”) is die geloof dat gelowiges van die aarde weggeneem sal…
Kyk ook: Is homoseksualiteit ‘n randkwessie? Ontkenning van Jesus se Godheid is vernietigend (Stefaan de Jager, 15 Jan 2023) Meningsverskil…
Die woord daeraad of dageraad beteken dagbreek. ‘n Mens vind hierdie woord op die volgende plekke in die Bybel (meestal…
Kyk ook: Die Bybel oor sonde ******* Die Bybel oor die duiwel/Satan David Pawson oor Satan The Entire Biblical Story…
Kyk ook: Sondeval Dood en swaarkry voor die sondeval Die Bybel oor skepping vs evolusie Die moederbelofte word gegee in…
Kyk ook: Eskatologie Chiliasme of millennialisme is ‘n aanduiding van die oortuiging dat ‘n duisendjarige vrederyk en/of ‘n paradys op…
Kyk ook: Die plaaslike gemeente is volledig kerk Independentisme Willie Jonker oor die sinode Johannes Calvyn oor kerkskeuring Bennie Keet…
Kyk ook: Hoekom glo ons in die bestaan van God? Ek het die volgende op Quora teëgekom wat die moeite…
Kyk ook: Om vertroosting te vind in die dood van ’n geliefde Matteus 10:34-39 (Jesus bring nie vrede nie maar…
The Shocking Meaning Behind This Biblical Parable Few People Know About (David Pawson, 9 May 2021)
Kyk ook: Die Bybel oor ouderlinge en diakens In die algemeen beteken approbasie om amptelike goedkeuring te kry. In meeste…
Kyk ook: Die reg om te sterf (Chris Jones, 25 Feb 2021) Om vertroosting te vind in die dood van…
Kyk ook: Wat is artikel 37 van die NG Kerk Kerkorde? Is die Algemene Sinode se rakleeftyd verby? (Johan van…
Kyk ook: Die woord “homoseksualiteit” is nie in die Bybel nie Ontleding van vyf verse in die Bybel oor homoseksualiteit…
Kyk ook: Probleme met evolusie Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie Onvereenvoudigbare kompleksiteit (Engels = “Irreducible complexity”)…
Kyk ook: Egiptiese piramides Noag se 16 kleinseuns Waar kom verskillende rasse vandaan? Waar in die Bybel Genesis 11, net…
Kyk ook: Skokkende geskiedenis van die NG Kerk sedert 2000 Algemene Sinode Moderamen (ASM) NG Kerk algemene sinodes Moderators van…
Kyk ook: Sosiale geregtigheid Presentisme is die onkritiese nakoming van hedendaagse gebruike. Dit is veral die neiging om historiese gebeure…
Kyk ook: Hell’s Best Kept Secret Bekering Die Bybel oor sending Die 10 gebooie Die Bybel oor die hel “Draai…
Die Bybel bevat heelwat geslagsregisters: Geslagsregisters in die Bybel Hierdie geslagsregisters, tesame met ander inligting in die Bybel, kan gebruik…
Kyk ook: Toring van Babel Die sondvloed verwys na die wêreldwye vloed wat in die Bybel beskryf word in Genesis…
Kyk ook: Operasionele vs historiese wetenskap Aanhalings – Evolusie ’n geloof/Wetenskap nie objektief Hoekom is daar soveel wetenskaplikes wat aan…
Kyk ook: Sinoptiese Evangelies Wanneer is die Nuwe Testament geskryf? Aanhalings – Historisiteit van Jesus Geskiedenis van die Bybel Wat…
Kyk ook: Wanneer is die Nuwe Testament geskryf? Aanhalings – Historisiteit van Jesus Geskiedenis van die Bybel Wat het by…
Cisgender (soms cisseksueel genoem en as cis afgekort) is ’n term vir mense wie se genderidentiteit wel ooreenstem met die…
Kyk ook: Die Bybel oor sonde What does the Bible say about the prosperity gospel? (gotquestions.org) Is “name it and…
Kyk ook: Jean Oosthuizen Godslasterlikhede op Jean Oosthuizen se Kletskerk NGK Diversiteitsforum 2010 KLETSKERK was ’n aanlyn-geselsruimte op die internet…
Kyk ook: Om kerk en staat te skei Hier volg ’n paar artikels op GlodieBybel oor apartheid: Sáám in Afrika…
Die Vrye Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika (VGKSA) is ’n groep gereformeerde kerke. Webblad: www.vgk.org.za Die VGKSA moenie verwar word met…
Kyk ook: Willie Jonker oor die sinode Dit help nie om algemene sinode te ontbind Die plaaslike gemeente is volledig…
Kyk ook: Die plaaslike gemeente is volledig kerk Sinodokrasie Willie Jonker oor die sinode Independentisme of kongregasionalisme is die benadering…
Teodisee (Engels=”Theodicy”) is om God onskuldig te probeer verklaar van boosheid. Dit is om ’n antwoord te verkry op die…
Kyk ook: Was die sondvloed ’n globale vloed of slegs ’n lokale vloed? Katastrofisme Geologie Baie vinnige erosie Mount St…
Kyk ook: Skokkende geskiedenis van die NG Kerk sedert 2000 Hoe NGK teologiese fakulteite hulself adverteer In 2015 ontwikkel die…
Kyk ook: Aanhalings – Geologie Aanhalings – Ouderdom en Radiometriese datering Wie is Charles Lyell? Uniformitarianisme Mount St Helens Geologie,…
Kyk ook: SteedsHervormers Die Geloofsbond van Hervormde gemeentes is ’n groep wat weggebreek het van die Hervormde kerk (NHKA). Voorheen…
Kyk ook: Algemene Sinode (AS) van die NG Kerk NG Kerk algemene sinodes Skokkende geskiedenis van die NG Kerk sedert…
Kyk ook: LGBTQIA+ “Queer” word dikwels gebruik as ‘n sambreelterm wat verwys na iemand wat nie heteroseksueel en nie cisgender…
Kyk ook: ‘n Saak vir kerkskeuring Eerste Konsilie van Nicea Die Bybel oor Jesus se Godheid Arianisme was ‘n dwaalleer…
Kyk ook: ‘n Saak vir kerkskeuring Die Bybel oor Jesus se Godheid Arianisme Die Eerste Konsilie van Nicea was die…
Kyk ook: Kerkeenheid Waar het die vroeë kerk bymekaargekom? Die Kerk van God is nie ’n gebou of ’n spesifieke…
Kyk ook: Kairos Netwerk Die Bybel oor homoseksualiteit Alliance of Reformed Churches (Ferdie Mulder, 17 Jan 2022) Op 1 Januarie…
Kyk ook: Belhar Die Belydenis van Belhar Belhar – hoekom nee? Wie is Allan Boesak? Wie is Dirkie Smit? Die…
Volgens die tweede wet van termodinamika raak alle energiebronne op. Daar word ook daarna verwys as entropie wat neig na ‘n…
Kyk ook: ’n Saak vir kerkskeuring Wat is doleansie? ‘n Kerkdenomisie is ’n oorhoofse struktuur waaraan ’n groep godsdienstige gemeentes…
Kyk ook: Die Laaste Avondmaal Die nagmaal is een van die twee sakramente van die Christendom (die doop is die…
Strong se Konkordansie is een van die bekendse Bybelkonkordansies wat beskikbaar is. Toegang tot Strong se Konkordansie kan verkry word…
Kyk ook: Presbyterian vs Methodist: What’s the Difference? Stigters P: John Knox, 1560 in Skotland M: Wesley broers Charles en…
Kyk ook: Komeet Kuipergordel Oerknal Die Oortwolk is ’n teoretiese sferiese wolk wat hoofsaaklik uit ysige planetesimale bestaan en rofweg…
Kyk ook: Oerknal Die ouderdom van die aarde – kortliks Aanhalings – Ouderdom en radiometriese datering ’n Komeet is ’n…
Kyk ook: Komeet Oortwolk Die Kuipergordel is ’n hipotetiese massiewe afgeplatte skyf van miljarde ysige planetesimale wat vermoedelik oorgebly het…
Kyk ook: Kritieke rasteorie Sosiale geregtigheid Woke Wit bevoorregting (Engels=”white privilege”) is die idee dat blankes oor die algemeen beter…
Die steedsHervormers is ’n behoudende groep wat in 2013 weggebreek het van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Webblad: www.steedshervormers.co.za Kyk ook:…
Kyk ook: Die Bybel oor die man en vrou se rol in die huwelik Patriargie Matriargie verwys na ’n familie,…
Kyk ook: Die Bybel oor die man en vrou se rol in die huwelik Liberalisme Matriargie Patriagie is ’n sosiale…
Kyk ook: Die Bybel oor sending Die Groot Opdrag of die sendingopdrag is die opdrag om die Evangelie aan alle…
Kyk ook: Ruim huis ’n Saak vir kerkskeuring RC Sproul: Die waarheid bring verdeeldheid Die Bybel oor ware liefde vir…
Kyk ook: Vergifnis LGBTQIA, BLM en CCCP Belhar – hoekom nee? NG Kerk sê steeds jammer vir apartheid(!) ‘Ons is…
Kyk ook: Die NG Kerk en homoseksualiteit Laaste sê moet lê by Woord en kerk se belydenisskrifte (5 Sep 2021)…
Kyk ook: Sinkretisme Liberalisme Postmodernisme Die Bybel oor dwaling Lys van teoloë wat liberale uitsprake gemaak het Kerkeenheid Kernkwessies vs…
Die merktekens van die kerk is die dinge waarmee die ware kerk erken kan word in die protestantse teologie. Gewoonlik…
Kyk ook: Drie Formuliere van Eenheid Die Vyf Solas is vyf Latynse frases wat die kernposisies verteenwoordig van diegene wat…
Kyk ook: Toledoot Wanneer is Genesis 1 tot 11 geskryf? Het God evolusie gebruik om te skep, is Genesis 1-11…
Kyk ook: Legitimasie-eed van NG Kerk predikante Ekumeniese belydenisskrifte Vyf Solas ‘n Geloofsverklaring Die Drie Formuliere van Eenheid verwys na…
Kyk ook: Nagmaal Die Laaste Avondmaal verwys na die laaste ete saam met sy dissipels waar hy die nagmaal ingestel…
Kousaliteit, noodwendigheid of oorsaaklikheid, is die verwantskap tussen ’n gebeurtenis (die oorsaak) en ’n tweede gebeurtenis (die effek), waar die…
Poliamorie (van die Griekse πολύ poly, “baie, verskeie” en Latynse amor, “liefde”) is die vermoë of kapasiteit om meer as een…
Kyk ook: Die Bybel oor poligamie Poligamie is ’n huwelik van ’n man met meer as een vrou tegelyk of…
Die Nefilim of Nephilim (“gevallenes, reuse”) was die afstammelinge van seksuele verhoudings tussen die seuns van God en dogters van…
Kyk ook: Jesus In liberale kringe word die historiese Jesus in kontras geplaas met die verkondigde Christus. Die historiese Jesus…
Kyk ook: ‘n Vasgeloopte kerk (Jan Louw, 13 Okt 2019) Die algemene sinode reik ‘n persverklaring uit oor selfdegeslagverhoudings, 10…
Om krities solidêr te wees is om kritiek uit te spreek teen iets waaraan jy steeds verbind is of waartoe jy steeds…
Progressiewe Christenskap verteenwoordig ’n postmoderne teologiese benadering. Dit het ontwikkel uit die liberale Christenskap van die moderne era, wat gewortel…
Kyk ook: NGK Diversiteitsforum 2010 Facebook: Kerkbode/NGK-debatte Die Kerkbode is die NG kerk se amptelike koerant/nuusblad. Nuusredakteurs Die volgende mense…
Ekumenisme is die konsep en beginsel waarin Christene wat tot verskillende Christelike denominasies behoort, saamwerk om hegter verhoudings tussen hul…
Kyk ook: Predikante in die kas Pasop vir manteldraaiery Genesis skipperaar ‘n Manteldraaier is iemand wat hom op beginsellose wyse…
Kyk ook: Geologie Mount St Helens Baie vinnige erosie Katastrofisme is die teorie dat die aarde grotendeels gevorm is deur…
Kyk ook: Paleontologie Aanhalings – Paleontologie Evolusioniste stel Neanderdallers voor as oermense en voer dit aan as bewyse vir die…
Kyk ook: Lys van -ismes Anateisme (“ana” is ‘n Griekse voorsetsel wat ná of wéér beteken) is die idee dat…
Piëtisme is die belangrikste hervormings- en vroomheidsbeweging in die vastelandse Europese Protestantisme ná die Protestantse Hervorming. In teologiese opsig was dit ’n…
Kyk ook: Die Bybel oor God se geslag Die Bybel oor die man en vrou se rol in die huwelik…
Kyk ook: Jesus se “liefdelose” uitsprake en dade Jesus was dikwels in konfrontasiegesprekke met die skrifgeleerdes oor die Wet. (Mat…
Kyk ook: Jesus seminaar Sakkie Spangenberg Postmodernisme Die NG Kerk se standpunt oor die “Nuwe Hervorming” (Feb 2003) Die Nuwe…
Kyk ook: Aanhalings – Panspermia Hoekom glo ons in die bestaan van God? Miller-Urey eksperiment Panspermia is die hipotese dat…
Kyk ook: Hoekom glo ons in die bestaan van God? Biogenese In die strewe om die eerste lewe op aarde…
Kyk ook: Probleme met die oerknal Ver-sterlig-jong-aarde-probleem Waar kom al die nuttige energie vandaan? Ons unieke planeet aarde Ons is…
Kyk ook: LGBTQIA+ Interseks is ‘n algemene term wat gebruik word vir verskillende toestande waarin ‘n persoon gebore word met…
Kyk ook: Die Bybel oor ware liefde vir God Saterdag of Sondag? 10 plae Moses Inhoudsopgawe Die tien gebooie Skryf…
Kyk ook: Tabletteorie Wanneer is Genesis 1 tot 11 geskryf? Evolusie en Bybel onversoenbaar Die verskillende genres van die Bybel…
Kyk ook: Jesus se 12 dissipels The 12 Apostles What is an apostle? (gotquestions.org) Paulus Wat is ’n apostel? ‘n…
Kyk ook: Jesus Wie is John Dominic Crossan? Nuwe Hervorming Liberalisme Postmodernisme Die Bybel oor Jesus se Godheid Die Jesus…
Kyk ook: Homoseksualiteit: vrae en antwoorde Anti-LGBTQIA vervolging Liefde is liefde The Return of the Gods (Jonathan Cahn) (2022) The…
Kyk ook: Aanhalings – Evolusie, morele waardes en lewensuitkyk Morality and Ethics Questions and Answers (creation.com) Hoekom glo ons in…
Kyk ook: Aanhalings – Paleontologie Paleontologie is die bestudering van historiese lewe deur gebruik te maak van versteende oorblyfsels van…
Kyk ook: Hoekom glo ons in die bestaan van God? Pascal se weddenskap word gebruik om te redeneer dat dit…
In die algemeen is ’n trilemma ’n keuse tussen drie opsies. Jy kan een of hoogstens twee van die opsies…
Hamartiologie is the studie van sonde. Hamartiologie handel oor hoe sonde ontstaan het, hoe dit die mensdom beïnvloed en wat…
Kyk ook: Homoseksualiteit: vrae en antwoorde Word jy gay gebore? Getuienisse van voorheen gay mense Risiko’s van homoseksuele verhoudings Aanhalings…
Kyk ook: Lys van -ismes Wie is Stephan Joubert? Om vertroosting te vind in die dood van ’n geliefde “Oop…
Kyk ook: Hou by waardes van seisoen van menswaardigheid, vra predikante Seisoen van luister Die Seisoen van Menswaardigheid is ’n…
Kyk ook: Matteus 19:11-12 ’n Eunug is ’n gekastreerde man, gewoonlik een wat vroeg genoeg gekastreer is sodat dit aansienlike…
Kyk ook: Kritieke rasteorie Wit bevoorregting Woke Sosiale geregtigheid is die beginsel dat mense verskillend hanteer word op grond van…
‘n Behoudende persoon is iemand wat geheg is aan die bestaande of die oue (volgens die HAT). Dit het baie…
Volgens die HAT is fundamentalisme die volgende: Streng handhawing van wat as fundamenteel beskou word, veral in die godsdiens. En…
Kyk ook: Evolusie en Bybel onversoenbaar Aanhalings – Moet Genesis letterlik gelees word? Genesis skipperaars (Christene wat Genesis 1 tot…
Kyk ook: Konserwatiewes = regs, liberales = links In die algemeen is liberalisme (afgelei van die Latynse liber “vry”; liberalis…
Kyk ook: Evolusie en Bybel onversoenbaar Wanneer is Genesis 1 tot 11 geskryf? Wat is ou-aarde skeppingsleer? Hoe evolusie (en…
Christus kom van die Griekse woord χριστός (chrīstós), wat gesalfde beteken. Die Jode het Christus se koms verwag. Sommiges het ’n…
Om ‘n argument uit stilte te voer (Latyn: argumentum ex silentio) is om ’n gevolgtrekking te maak wat gebaseer is op die…
Beroep op outoriteit of appél tot gesag (in Engels “Argument from authority“) is ’n vorm van ’n argument wat in…
Kyk ook: Lys van -ismes Hoekom glo ons in die bestaan van God? Probleme met evolusie Ateïsme is die siening…
Kyk ook: Lys van -ismes A-teïsme is die groepering van mense wat nie in teïsme glo nie. Dit sal waarskynlik…
Hier volg ’n lys van al die “-ismes”: Agnostisisme Anateïsme A-teïsme Ateïsme Deïsme Fundamentalisme Gnostisisme Liberalisme Materialisme Monoteïsme Naturalisme Nieuteïsme…
Ad hominem is ‘n Latynse uitdrukking wat beteken “op die man”. In ’n debat noem mens ’n argument ad hominem as dit betrekking het op…
Biogenese is die ontstaan van nuwe lewende organismes vanaf ander lewende organismes. Konseptueel word biogenese hoofsaaklik aan Louis Pasteur toegeskryf…
Bestialiteit is om seks met diere te hê. Bestialiteit in die Bybel In die Bybel word die opdrag gegee om mense wat bestialiteit beoefen met…
Wedergeboorte verwys na ’n nuwe lewe in Christus. Wanneer ’n mens tot bekering kom, sterf die ou mens af en…
Kyk ook: Hell’s Best Kept Secret Die Nuwe Testament oor redding Die Bybel oor sonde Dink jy dat jy ’n…
Bloedskande is seksuele dade tussen bloedverwante familielede. Wanneer bloedverwante familielede trou en kinders kry is die kanse dat gedeelde mutasies…
Pedofilie is ’n afwyking waar ’n volwassene seksueel aangetrokke tot ’n jonger persoon, wat nog nie geslagsryp is nie, voel.…
Kyk ook: Aanhalings – Transgender Walt Heyer Transgender of transseksuele mense is mense wie se selfidentiteit nie ooreenstem met hulle…
Kyk ook: Dood en swaarkry voor die sondeval Moederbelofte Die sondeval verwys na Genesis 3 waar Adam en Eva gesondig…
Kyk ook: Die Bybel oor alkohol “Tirosh” word in moderne Bybels vertaal as “wyn”. Daar is egter drie verskillende Hebreeuse…
Antropologie is die studie van die mens, menslike gedrag en gemeenskappe van die verlede en hede. Sosiale antropologie is ’n studie van gedragspatrone en kultuurantropologie…
Argeologie of oudheidkunde is die studie van menslike kulture deur die herwinning, dokumentering en analise van materiële oorblyfsels, insluitende argitektuur, kunsprodukte, oorblyfsels van lewende organismes insluitend…
Wanneer daar gewoonlik van ontmitologisering in Bybelse terme gepraat word, word bedoel dat dinge soos Jesus se maagdelike geboorte, wonderwerke,…
Kyk ook: Who Were the Nicolaitans in Revelation? Why Did God Hate Their Practices So Much? (christianity.com) Die Nikolaïete (Coen…
Kyk ook: Lys van -ismes Sekularisme, is die afsydigheid, verwerping of uitsluiting van godsdiens en godsdienstige oorwegings. Woorde en begrippe…
In Rigters 12 word die woord Sjibbolet as ’n kodewoord gebruik: (5)Die manne van Gilead het die Jordaandriwwe na Efraim…
Met meganiese inspirasie word bedoel dat die Heilige Gees die teks van die Bybel woord vir woord vir die skrywers gedikteer…
Heiligmaking is die proses om meer soos Jesus te word. Dit is byvoorbeeld om: God se stem duideliker te hoor…
Die kwessie van uitverkiesing (Engels=”election”) gaan daaroor of God slegs sekere mense uitverkies om gered te word teenoor die gedagte…
Kyk ook: Genesis skipperaar Ballingskap in die Bybel verwys na ’n periode van 70 jaar toe Juda na Babel weggevoer…
Mutasies is doodeenvoudig DNS kopieerfoute. Wanneer DNS gekopieer word, word DNS wat foutiewelik gekopieer is, vernietig. Daar sluip soms egter…
Kyk ook: Aanhalings – Is evolusie en die Bybel versoenbaar? Aanhalings – Moet Genesis letterlik gelees word? Die Bybel oor…
As jy “missionale kerk” hoor, laat dit jou dink aan die Engelse woord “mission”, wat sending beteken en sending beteken…
Onder liberale teoloë word dikwels na die Bybel en die Bybelskrywers as “voorwetenskaplik” verwys met die doel om die Bybel…
Progressiewe openbaring (Engels=”Progressive revelation“) is die idee dat God met tyd dinge in meer detail openbaar. Voorbeelde is: Lewe na…
Kyk ook: Argument uit stilte Beroep op outoriteit Strooipopargument Ad hominem Aas en omskakel (Engels=”Bait-and-switch“) is ’n skelm debatsmetode waar…
Kyk ook: Skrifgesag en Skrifinterpretasie (Jan Louw) Die term skrifgesag (Engels=Biblical authority) dui op die mate waarin gebooie en leerstellings…
Natuurlike seleksie (Engels=natural selection) is die proses waar dinge verander deur tyd as gevolg van die beginsel van “oorlewing van…
‘n Spesie of ras (Engels=“breed”) het later ontwikkel deur middel van natuurlike seleksie of teling deur mense. Byvoorbeeld alle honde…
Soort (Engels=“kinds”): God het verskillende soorte diere en plante geskep aan die begin. Uit die verskillende soorte het spesies ontstaan.…
Metafisika (Engels=Metaphysical) is die teenoorgestelde van “materialisme“. Dit het betrekking tot die transendente (buite die limiete van ervaring en kennis) of…
‘n Megakronofiel is iemand wat glo dat die heelal miljoene of miljarde jare oud is. Kyk ook Skeppingsleer Wat is…
‘n Ideologie (Engels=Ideology) is ’n stel van bewuste en onbewuste idees wat ’n mens se doelwitte, verwagtinge en aksies vorm.…
Biomimiek (Engels=”biomimetics”) of biometrika is wanneer wetenskaplikes dinge uit die natuur kopieer. Daar is baie voorbeelde: Die studie van voëls…
Kyk ook: Hoekom glo ons in die bestaan van God? Ons unieke planeet aarde Waar kom God vandaan? Intelligente ontwerp…
Kyk Is evolusie ’n teorie of hipotese?
Ewigdurende beweging (Engels=”perpetual motion”) is beweging wat 100% effektief is. Dus, indien ’n ewigdurende masjien eers in beweging gesit word,…
Onverminderbare kompleksiteit (OK) (Engels=irreducible complexity (IC)) is ’n konseptuele toets vir intelligente ontwerpte komponente of stelsels. Daar word beweer dat…
Die raamwerk hipotese (Engels=framework hypothesis) is die idee dat Genesis 1 nie letterlik gelees moet word nie maar as letterkunde.…
Kyk ook: Aanhalings – Is Evolusie en die Bybel versoenbaar? Evolusie en Bybel onversoenbaar Hoe evolusie werk en hoekom dit…
Skeppingsleer of kreasionisme (Engels=creationism) is die geloof dat God geskep het soos in Genesis 1 beskryf word. Dus glo skeppingsleerders/kreasioniste…
‘n Sirkelredenasie (Engels=”circular reasoning“) is ’n logiese denkfout waar die persoon begin by die punt waar hy wil eindig. ’n…
Spesiale pleidooi (Engels=”special pleading“) is om ’n spesiale vergunning (gewoonlik met ’n klein waarskynlikheid) te maak as daar ’n geval…
‘n Strooipopargument (Engels=”Straw man argument“) is ’n skelm debatsmetode waar die persoon ’n argument stel soos hy dink of hoop…
Tropmentaliteit is wanneer mense nie die feite vir hulleself nagaan nie, maar hulle opinies grond op die opinies van ander. Dit…
Kyk ook: Ouderdom van die aarde Geologie Charles Lyell Uniformitarianisme of gelykmatigheid (Engels=”uniformitarianism“) is die teorie dat alle geologiese verskynsels…
Die antropiese beginsel (Engels=”anthropic principle“) is die waarneming dat baie aspekte van die heelal ten minste die voorkoms gee dat…
‘n Knoeifaktor (Engels=Fudge factor) is ’n faktor wat gebruik word wanneer die berekening nie ooreenstem met die werklikheid nie. Donkermaterie…
Kyk ook: Galileo Galilei Ons is in die middel Aanhalings – Kosmologie As van die bose Die Koperniese beginsel (Engels=Copernican…
Kyk ook: Lys van -ismes Hoekom glo ons in die bestaan van God? Naturalisme (engels=naturalism of methodological naturalism) is die…
Kyk ook: Lys van -ismes Hoekom glo ons in die bestaan van God? Materialisme (Engels=Materialism) is die teorie dat fisiese…
Soteriologie is die studie wat handel oor redding. Christene glo dat jy slegs gered word deur geloof in Jesus Christus…
‘n Skeptikus (meervoud=skeptici) is iemand wat aanvaarde oortuigings bevraagteken. Die woord skeptici word oorwegend gebruik om na ateïste te verwys.…
Tekskritiek is die wetenskap wat verskillende metodes aanwend en verskillende manuskripte vergelyk om te soek na die beste oorspronklike teks.…
Kyk ook: Ja vir homoseksualiteit mits jy selibaat bly? Selibaat verwys na ’n ongetroude status met seksuele onthouding, gewoonlik vanweë…
Promiskuïteit is die gebruik om seks te hê met verskillende seksmaats. Sinonieme: losbandig, egbreek, orgies, poliamorie Kyk ook Promiskuïteit (Wikipedia) Selibaat
Postmodernisme is een van die belangrikste filosofiese uitgangspunte. Dit is dat dit ’n deug is om onseker te wees of…
Pneumatologie is die studie van die Heilige Gees. Dit sluit gewoonlik die Heilige Gees as persoon en Sy werke in. Werke…
Ontluikende Kerk: In Engels is dit “Emerging Church”. Dit het postmodernisme as teologiese aanslag (kyk ook die definisie van “Postmodernisme”).…
Nuwe era is die Afrikaans vir “New Age”. Dit is daardie godsdiens waar die mens weggedoen het met die persoonlike God…
(Engels=Levirate marriage) ‘n Leviraatshuwelik is ’n verpligte huwelike van die broer van ’n kinderloos gestorwe man met dié se weduwee.…
Die volgende verduideliking word gegee in terme van die NG Kerk se kuratorium: Die kuratorium van die NG Kerk is…
Homoseksualiteit is die onderwerp wat gaan oor selfdegeslagverhoudings (verhoudinge van dieselfde geslag). Dit kan ook “selfdegeslagaangetrokkenheid” of “homoseksuele oriëntering” genoem…
Kyk ook: Evolusie en Bybel onversoenbaar Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie Probleme met evolusie Wat is…
Kyk ook: Skrifgesag en skrifinterpretasie (Jan Louw) Eksegese Hermeneutiek is Bybelse uitlegkunde (HAT). Dit is die studie om te bepaal…
Hier volg ‘n paar definisies van eksegese: Eksegese is die vertolking of kritisiese interpretasie van ’n teks. Eksegese is die…
Ekklesiologie is die studie of teologies-wetenskaplike bestudering van die kerk, die oorsprong van die Christendom, sy verhouding tot Jesus, sy rol…
Sodomie is alle vorme van seks wat as “nie-reproduktief” gesien kan word. So sluit dit seks met diere, orale seks…
Kyk ook: Lys van -ismes Volgens postteïsme was teïsme (God as ’n Goddelike Persoon – “Die Here is my herder”…
Die Christelike apologetiek het ten doel om Christene toe te rus om verantwoording te kan doen vir wat en hoekom…
Kyk ook: Doleer (Wikipedia) Doleansie 100 jaar gelede Nelis reageer op dolerende gemeentes (30 Sep 2020) Lys van NG gemeentes…
Kyk ook: Lys van -ismes Politeïsme is die teenoorgestelde van monoteïsme – die siening dat daar meer as een god…
Kyk ook: Lys van -ismes Monoteïsme is die siening dat daar slegs een ware God is. Die Christelike godsdiens val hieronder,…
Kyk ook: Lys van -ismes Deïsme is die oortuiging dat god/gode bestaan, maar nie met die werklikheid inmeng nie. God…
Kyk ook: Lys van -ismes Teïsme is om aan God te dink as ’n persoonlike God wat ’n verhouding met…
Historiese kritiek of skrifkritiek is die oorkoepelende naam vir verskeie metodes van skrifhantering waar die teoloog homself die reg toeëien…
Kyk ook: Lys van -ismes Gnostisisme is ’n mistieke godsdiens en filosofie wat elemente bevat van onder meer die okkultisme,…
Kyk ook: Lys van -ismes Agnostisisme is die leer dat ’n mens niks omtrent God of die hiernamaals kan weet…
Kyk ook: Chiliasme Wegraping Facebookgesprek oor eindtydsienings (21 Aug 2023) Eskatologie is die leer van die voleinding van die wêreld, die…
Kyk ook: Lys van -ismes Panteïsme: (“Pan” = Alles, “teïsme” = God) Dit is die on-Bybelse siening dat “alles God…
Kyk ook: Lys van -ismes “Pan” = Alles, “en” = in, “teïsme” = God God is in alles en alles…
Kyk ook: Lys van -ismes Sinkretisme Die Nuwe Testament oor redding Die Bybel oor die hel Universalisme (Engels=Universalism) is die…
Kyk ook Kerklike Afkortings. AS = Algemene Sinode ASK = Algemene Sinodale kommissie ASM = Algemene Sinode moderamen ATLAS =…
Engels = “World Council of Churches“, afkorting “WCC” Webblad: www.oikoumene.org Die Wêreldraad van Kerke (WRK) is ’n wêreldwye organisasie met…
Kyk ook: Ons is in die middel! Ons unieke planeet aarde Ver-sterlig-jong-aarde-probleem Aanhalings – Kosmologie Quasar with enormous redshift found…
Die volgende is ’n lys van vertalings en definisies wat nie maklik bekombaar is nie en in hierdie webblad gebruik…
Kyk ook: Lys van -ismes Wie is Albert Cruywagen? Die artikel Nieu-teïsme (hier onder), is gekopieer van die webwerf van…