Kyk ook: |
{jcomments on}Kyk na Charles Malan, webmeester van die NG Kerk diversiteitsforum, se emosie-belaaide woordkeuses vandat die boek/boekadvertensies van Die Trojaanse Perd in die NG Kerk verskyn het:
Oor die “PERD”:
- lendelam houtperd
- ingesmokkel
- aanmekaar getimmer
- wankelende perd
Oor die skrywers:
- Trojaanse perdebouers
- afgetrede en verbitterde fundamentaliste
- Hennie Sesdag
- beswaardes
- versukkelde bendetjie
- sluipsoldate
- regses
- hoogs eienaardige verregse fundamentaliste
- rasend swaaiende sterte (wat) die hond rondswaai
- knaende manewales
Oor die “BOEK/WEBBLAD”/ons boodskap:
- Geskrif
- boekie
- obskure publikasies
- gekef
- kabaal en gebare
- ‘n gekef in die wind
- boekie saamgeflans
Charles Malan is intussen oorlede op 24 Augustus 2011 (kyk Skrywer Charles Malan sterf ná orgaanversaking).