Kyk ook: |
Christina Landman is ’n meer liberale teoloog.
Oor die feit of redding slegs deur Jesus verkry kan word, antwoord sy soos volg:
Is Jesus God se enigste pad na ons toe? Nou ja, dit is ’n strikvraag en kan jou werk en jou toga kos. Ek sou maar net kon sê: Elke godsdiens se verlossingsverhaal het ’n integriteit van sy eie.
(Uit God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde, George Claassen en Frits Gaum, 7 Maart 2012)
In Kerkbode probeer etiese kodes daarstel vir gesprekvoering sê iemand: “…Christina Landman en is sy die vrou wat na konserwatiewe Christene as _ _ _ holes verwys.”
Sy is progay (Ope brief aan 2019 AS NGK van progays).
Sy glo blykbaar in Jesus se liggaamlike opstanding (Het Jesus wérklik opgestaan?).
Sy is ’n medewerker aan die boek Kan ons nie maar saambly nie? (kyk ook Riglyne vir saamblygesprek) en is daarom ‘n voorstaander van voorhuwelikse seks.
Sy is ‘n voorstaander van poligamie (Poligamie, ditsem!, 14 Jan 1999).
Sy is waarskynlik pro-aborsie en glo ook waarskynlik dat God as vroulik gesien kan word (Lesersreaksie op rubrieke wys hoe Landman haar stem vind)
Kyk ook
- Lesersreaksie op rubrieke wys hoe Landman haar stem vind (14 Sep 2024)
- Christina Landman: Wat sê die kerke nou oor poligamie? (30 Aug 2023)
- Christina Landman sou ‘niks’ word, toe gaan studeer sy teologie (14 Feb 2023)
- Christina Landman: Sal die kerk ons gelukkig kan maak in 2023 (18 Jan 2023)
- Christina Landman: Vier vrae oor Retief se boek oor (on)geloof (8 Jun 2022)
- Kerk in die jaar wat nie was nie (29 Des 2020)
- Het Jesus wérklik opgestaan? (20 Apr 2014)
- God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles (7 Mrt 2012)
- Om immer te glo … (3 Mrt 2012)
- Kan ons maar nie net saambly nie? (17 Junie 2010)
- ‘n Sinode wat die demone gaan uitdryf (4 Junie 2007)
Altyd interessant om hierdie aanklagstate van julle te lees, wat as siewies paradeer.