Cisgender (soms cisseksueel genoem en as cis afgekort) is ’n term vir mense wie se genderidentiteit wel ooreenstem met die geslag wat by geboorte aan hulle toegewys is.
Dit is dus die teenoorgestelde van transgender.