Kyk ook: |
Cornel du Toit is ’n teologiese professor verbonde aan Unisa.
In die artikel Skepping en ewolusie wys hy sy teologiese sieninge:
- Hy glo dat God deur mense geskep is (soos Willem Bakkes). Dit het ontwikkel om mense ’n gelukkige bestaan te gee:
- om betekenis aan die lewe te gee
- om te help met die interpretasie van onverstaanbare gebeure soos katastrofes en persoonlike ongeluk of lyding
- om ons vrees vir eindigheid te besweer (onsterflikheid / hiernamaals)
- Die beproefde oorlewingstrategie vir gelowe is om ander gelowe as vals af te maak.
- Tog glo hy dat dit vir die mens werk.
Kyk ook
- Skepping en ewolusie (Feb 2020, met kommentaar deur Daniel Louw)
- Is daar lewe na die dood? – 50/50 – 16 Maart 2009
- Wat lidmate nie hoor nie (De Kat, Maart 1993)