Kyk ook:
- Skokkende geskiedenis van die NG Kerk sedert 2000
- NG Kerk: Reformeer of… Disintegreer? (2005, Pieter Pelser)
- Die Evangelie is op die spel (2009, Adrio König)
- Die Trojaanse Perd in die NG Kerk, (2010, 7 skrywers)
- Opgestaan (2011, Ferdie Mulder)
- Jesus is die EEN! (2011, Johan Janse van Rensburg)
Outeur: Gerhard Mahne
Medeskrywers:
- Ds. Helgard Janse van Rensburg
- André Bekker
- Johan Theunissen
- prof. Hoffie Hofmeyr
- ds. Frikkie van Niekerk
- ds. André Lammertyn
- ds. Diederich Kleynhans
- ds. Dubois du Toit ( Jnr.)
- dr. Henrietta Klaasing
- prof. Johan Marais
- prof. JC (Koos) Pauw
- dr. Anton Knoetze
- ds. Norma Rossouw
- ds. Piet Otto
- Mossie Loveday
Publikasiedatum: April 2023
ISBN: 9781991245229
Uitgewer: Groep 7-selfpublikasie
Gratis verkrygbaar deur te registreer by Koinonia Sinode: koinoniasinode.org.za
Synopsis
Die Bybel is “die fondament van die apostels en profete, met Christus Jesus self as hoeksteen” (Ef. 2:20).
Teologiese liberalisme kom lê tussen die Bybel en die kerk soos ʼn balanseerbal en laat die kerk kantel. Liberalisme probeer om geloof te handhaaf, maar tegelykertyd rasionele ongeloof daarmee te balanseer. Wat het geword van die ‘nou poort’ en die ‘smal pad’ “wat na die lewe lei!” (Matt. 7:14)?. Lidmate val daarom uit die kerk uit en ander volhard in sonde en gaan verlore.
Die boek is geskryf aan jou wat steeds die kernwaarhede van die Bybel as die lig op jou pad wil hê.
Jesus bid: “Heilig hulle deur die waarheid – u woorde is die waarheid” (Joh. 17:17).
Kyk ook
- Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk (Henrietta Klaasing, 2 Mei 2023)