Kyk ook:
Dubois du Toit is ’n behoudende predikant wat al heelwat videos uitgebring het oor die verval in die NG Kerk. Hy het in Stellenbosch gestudeer.
- Gebore op 24 Augustus 1988 in Potchefstroom
- 1995-2006: Skoolloopbaan by Stellenbosch Hoër
- 2007-2012: Studeer teologie in Stellenbosch met lisensiaat
- 2013-2015: Studeer MTh in Neuroteologie
- 2013-2015 jeugwerker in Worcester Audenberg gemeente
- 2015-2018 predikant op Kirkwood in die Oos-Kaap
- 2019-* predikant in NG Suiderhof Namibië
Kyk ook
- Die geskenk van ’n liggaam (3 Okt 2023, Kerkbode)
- ‘Aborsie is ‘n vrou se KEUSE’ | ATLAS word WOKE (Youtube, 4 Jun 2023, 1:43:11)
- Die ‘woke’ virus in die kerk (Youtube, 24 Mei 2023, 1:20:17) – kyk ook Sinode Wes-Kaapland 2023
- Videoreeks: Die Bybel
- Deel 1 – ‘God se Woord aan mense’ of ‘Mense woorde oor God’? (22 Sep 2021)
- Deel 2 – Hoe het ons die Bybel gekry? (29 Sep 2021)
- Deel 3 – Kan ons die verhale oor Jesus vertrou? (11 Okt 2021)
- Deel 4 – Kan ons die res van die Nuwe Testament vertrou? (5 Nov 2021)
- Deel 5 – Die uniekheid van Jesus (11 Nov 2021)
- Deel 6 – Die uniekheid van die vroeë Christendom (24 Nov 2021)
- Videoreeks: Ons is ’n belydeniskerk
- Ons is ‘n Belydeniskerk’: In gesprek met Frederick Marais (7 Sep 2021. Kyk ook
- Kommentaar: Dubois du Toit in gesprek met Frederick Marais wat kommentaar lewer op hierdie gesprek met Frederick Marais)
- ‘Ons is ’n Belydeniskerk’: Sosiale geregtigheid of God s’n? (2 Sep 2021, Youtube)
- ‘Ons is ’n Belydeniskerk’: Weet die teologiese fakulteite dit? (25 Aug 2021)
- “Ons is ’n Belydeniskerk” – Hoekom dan die fragmentering? (17 Aug 2021, Youtube)
- Mag Christene mekaar in die publiek oordeel of teregwys? (1 Aug 2021)
- Requiem vir ’n verlore skaap (7 Des 2020)