Kyk ook:
Esegiël is een van die vier groot profete in die Bybel (die ander is Jesaja, Jeremia en Daniël).
Hy is saam met die ballinge in ballingskap weggevoer. Hier volg ‘n tydlyn tydens ballingskap (volgens James Ussher en die Septuagint):
Ussher (vC) | Septuagint (vC) | Beskywing |
---|---|---|
4004 | 4112 | Skepping |
1921 | 2091 | Abraham trek na Kanaän (75 jaar oud) |
1715 | 1885 | Josef tree in diens van die Farao |
1491 | 1446 | Uittog uit Egipte (Moses is 80 jaar oud) |
1451 | 1406 | Moses sterf toe hy 120 is. Josua neem Jerigo in |
1055 | 1010 | Dawid regeer |
1015 | 970 | Salomo regeer, bou tempel |
975 | 930 | Skeuring van die Ryk |
607 | Ballingskap begin | |
604 | Daniël en drie vriende alternatiewe dieet | |
604 | Daniël lê Nebukadneser se droom uit | |
595 | Esegiël word as profeet geroep (Eseg 1), word weggevoer na Babilon | |
594 | Esegiël word in die gees na Jerusalem gevoer (Eseg 8:1; 9:1-11:25) | |
589 | Esegiël profeteer teen Egipte (Eseg 29) | |
588 | Esegiël profeteer teen Tirus (Eseg 26) | |
588 | 586 | Babilon vernietig Jerusalem |
575 | 573 | Esegiël kry vision van herstelde Jerusalem |
562 | 562 | Nebukadneser sterf |
538 | Belsasar sterf na vision van mensehand wat op die muur skryf | |
538 | 539 | Daniël in die leeukuil |
537 | 538 | Ballingskap eindig |
534 | Daniël sterf |