Kyk ook:
Hier volg inligting oor die boek: Fatherless in Galilee
Inligting
- Titel: Fatherless in Galilee
- Subtitel: Jesus as Child of God
- Publikasiedatum: 1 Mei 2001
- Outeur: Andries van Aarde
- Aantal bladsye: 254
- ISBN: 1563383454
Oor die boek
In hierdie boek spekuleer Andries van Aarde onder andere oor die volgende:
- Jesus se Godheid.
- Jesus se wonderwerke.
- Wie Jesus se ma was.
- Jesus was moontlik ’n buite-egtelike kind. Dus was Jesus nie maagdelik verwek nie.
- Die moontlikheid dat haar man haar gelos het tydens swangerskap of pas nadat Jesus gebore is (dus het Jesus sonder ’n vader groot geword).
- Die rede vir Jesus se kruisiging was heel moontlik agv konfrontasie met die owerhede.
(Kyk Kommentaar op Jurie le Roux se artikel “Andries van Aarde se vaderlose Jesus”.)
Op Sondag 3 Mei 2015 sê Jurie van den Heever op die radioprogram, Hoe verklaar jy dit? van RSG die volgende:
Dan moet ’n mens die goed lees van internasionaalbekende teoloë soos Andries van Aarde van die Hervormde kerk wat die boek geskryf het Fatherless in Galilee, waar hy op grond van konteks, van hermeneutiese uitleg, op grond van die kultuuromgewing van die tyd op ’n baie oortuigende manier aangetoon het dat Jesus ’n buite-egtelike kind was. Hy was ’n mens en hy was ’n buite-egtelike kind en Hy het gepreek vanuit daardie konteks uit vir die armes en vir die kinders.
In The cradle of the church skryf Andries van Aarde onder andere:
“The establishment of the church is, therefore, not to be traced back to a foundational event in the life of the historical Jesus. After Jesus’ brutally maltreated body had not been laid in a family tomb, Jesus arose in the kerygma. In other words, Jesus lived on through the retelling of his cause”
Resensies
Hier volg ’n kort resensie op Amazon:
According to the earliest sources, Jesus grew up fatherless. Joseph does not appear in Paul, the Gospel of Mark, Q, or the Gospel of Thomas. Although later Christian traditions establish Joseph as Jesus’ father, Joseph’s role is minimal. For all intents and purposes, Jesus led the life of a fatherless child in the Gospels. In first-century Galilee, such children were marginalized and excluded from being considered “children of God.” Yet Jesus’ followers considered him to be just that— the child of God. In Fatherless in Galilee, Andries van Aarde explores the stories of the fatherless child, Jesus, who called upon God as his father. He offers an explanation of the historical figure of Jesus who claimed and trusted God as his father and destroyed conventional patriarchal values by caring for fatherless children within the sociological framework of family distortion and divine alienation in Herodian Palestine. Aarde’s compelling portrait adds a whole new dimension to historical Jesus scholarship, and convincingly demonstrates that being fatherless was foundational in Jesus’ life and ministry. Andries G. van Aarde is Professor of New Testament at the University of Pretoria, South Africa.
Kyk ook
- Verlang jy nog na die kerk? (31 Des 2003)
- Bybelverhale van vaderlose Jesus ‘nie letterlik waar’ (17 Okt 2000)