Kyk ook:
Ons lees slegs twee keer van Gamaliël in die Bybel:
Toe die Joodste Raad die apostels wou doodmaak het hy hulle gewaarsku om versigtig te wees en Teudas en Judas die Galileër as voorbeelde gebruik wie se bewegings misluk het omdat dit mensewerk was. Hy stel toe voor dat as die dissipels se werk van God is, niemand dit sal kan keer nie, en hulle moet versigtig wees om nie teen God self te stry nie.
Paulus was ‘n leerling van Gamaliël (voor hy tot bekering gekom het). Dit is waarskynlik daarom dat Gamaliël hom verdedig het in Handelinge 5:33-39 hierbo.