{jcomments on}Kom ons bid dat die NG Kerk se lidmate (kerkraadslede en predikante ingesluit), gemeentes, ringe en streeksinodes, reg sal reageer op die Algemene Sinode se besluite:
* volgens God se wil en Sy Bybelse riglyne,
* gelei deur die Heilige Gees, en
* in afhanklike dankbaarheid teenoor Jesus Christus ons enigste Verlosser.