Geloofsbond van Hervormde gemeentes (GHG)

Die Geloofsbond van Hervormde gemeentes is ’n groep wat weggebreek het van die Hervormde kerk (NHKA). Voorheen was hulle bekend as die SteedsHervormers.

Hulle webblad is: www.geloofsbond.org.za.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui