George Claassen is ’n uitgesproke ateïs en die direkter en voorsitter van Skeptic SA (www.skeptic.co.za). Jy kan maar sê hy is die SA weergawe van Richard Dawkins. Hy voel baie sterk daaroor dat geloof uit skole gehou moet word en dat slegs evolusie geleer moet word oor die oorsprong van dinge.
Hy is ook die openbare redakteur (“public editor”) van News24.
Hier volg artikels oor hom:
Artikels
- Vas in skaduwee van ‘allerhoogste’ (21 Jan 2024)
- Geloof: ‘Rasionele denke’ nodig (28 Jan 2021)
- Om denke te bevry (24 Jan 2021) Oor Ben du Toit se boek.
- In die land van Noag is skeppers koning (2 Aug 2020)
- ‘Onnies wat evolusie verwerp, moet afgedank word’ (9 Mrt 2017)
- Slegs sekere dialoog tussen wetenskap en teologie skynbaar noodsaaklik (15 Aug 2012)
- UP Teologiese Fakulteit – Claassen in, Harwood uit (2 Feb 2010)
- Teoloë vra om verskoning vir onverdraagsames (16 Okt 2009)
- Claassen tree uit debat oor godsdiens in skole (24 Sep 2009)
- Is daar lewe na die dood? – 50/50 – 16 Maart 2009 Kommentaar op George Claassen se stelling