Kyk ook: |
Gerda de Villiers is ’n teologiese dosent verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hier volg ’n opsomming van haar teologiese sieninge:
- Sy is ’n voorstaander van homoseksuele verhoudings
- Sy glo nie in die bestaan van die duiwel nie
- Sy glo nie dat die profesieë oor Jesus in die Ou Testament op Hom betrekking het nie
- Sy glo dat Genesis tydens ballingskap geskryf is
Kyk ook:
- Die gay kwessie: die wet, Rut en Jesaja – Gerda de Villiers
- Hier staan ek … – resensie deur Gerda de Villiers (28 September 2012) (NB)
- Brief aan dr Gerda de Villiers – Wynand Louw (30 Julie 2012)
- Is Satan die duiwel of ’n teenstander? (29 Julie 2012)
- Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor Satan in die Ou Testament (nav Gerda de Villiers se artikel) (24 Julie 2012)
- Satan in die Ou Testament? (Julie 2012)
- Jesus is die Een! deur Johan Janse van Rensburg (25 November 2011) (Haar [verdraaide] resensie op Johan jvR se boek)
- Demone – gevaarlik of onskadelik? (10 Februarie 2011)
- Wie is die profeet en waar kom hy vandaan? (23 Maart 2010, hierin sy sê dat profete nooit voorspellings maak wat van toepassing is op jare in die toekoms nie)
- ‘Enuma elish …’ – die Babiloniese ‘skeppings’verhaal, en Genesis 1:1-2:4a (11 Maart 2010)