Kyk ook:
Tuisblad: gksa.org.za
Die Gereformeerde Kerk denominasie is deel van die drie-suster kerke:
- Nederduits Gereformeerde Kerk (NG Kerk)
- Hervormde Kerk
- Gereformeerde kerk
Amptelik verwys hulle na hulself as “Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika”. Dit het waarskynlik daarmee te make dat die plaaslike gemeente volledig kerk is.
Hier volg ‘n paar artikels oor die GKSA:
- Groeteboodskap van Gereformeerde Kerk aan NG Kerk AS2023 (Sep 2023)
- Biermanskool word weer deel van Klassis Etosha (18 Mar 2023)
- Gereformeerde Kerke verbreek bande met NWU (2 Feb 2023)
- ‘Dís hoe Dopperkerke ’n verskil maak en wil maak’ (6 Jan 2023)
- Familiebyeenkoms: Ook ander denominasies vat hande (3 Aug 2022)
- Dopper-drama: Storm oor vroue-ouderlinge (19 Mar 2021)
- Klassis Moot van GKSA oor NGK homo-besluit (14 Okt 2015)
- Gereformeerde Kerk se standpunt oor homoseksualiteit (2006?)
- GKSA ‘gee NGK ’n klap’ (18 Jan 2012)