Kyk ook:
(Gerrit Brand is oorlede op 5 Maart 2013)
Hy was die voormalige senior lektor in sistematiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch.
Hy was baie openlik ten gunste van homoseksuele verhoudings.
Uit die artikel Geloof, bygeloof en ander sprokies … oor die kwaad lei mens af dat hy ook soos Ben du Toit glo dat die mens God uitgedink het.
Oor Jesus se maagdelike verwekking, skryf hy blykbaar in die Beeld, dat dit nie histories of wetenskaplik as waar of vals bewys kan word nie (Teologiese strominge in die NG Opleiding aan die teologiese fakulteit, UP).
Na sy afsterwe is hy vereer deur ’n Desmond Tutu-Gerrit Brandprys deel te maak van die Andrew Murrayprys.
Kyk ook
- Rubriekskrywer en teoloog sterf
- Wanneer God ’n gay Christen roep, durf niemand in die weg daarvan staan nie (20 Nov 2011)
- Geloof, bygeloof en ander sprokies … oor die kwaad (4 Feb 2011)
- Praat van die duiwel (15 Apr 2010)
- Uitsluiting van gays uit kerk se ampte is onchristelik (3 Jun 2010)
- Teologiese strominge in die NG Opleiding aan die teologiese fakulteit, UP (Attie van Niekerk, 2006)
- Ope brief: teoloë pleit vir gays (Jun 2007)