Kyk ook:
Op 24 September 2021 het die Kairos Netwerk in ’n nuusbrief aanbeveel dat voornemende teologiese studente nie by die NG Kerk se drie teologiese skole gaan studeer nie, maar eerder by die Gereformeerde Kerk se kweekskool in Potchefstroom (kyk Kairos Netwerk: Studeer eerder by Doppers).
Hier volg ’n paar getuienisse van studente wat hiertoe aanleiding gegee het:
- Teologiese student in sendingwetenskapklas (Julian Olivier, 26 Sep 2021)
- UP stel hulle kurrikulum transformasie bekend (18 Aug 2021)
- ‘Ons is ‘n Belydeniskerk’: Weet die teologiese fakulteite dit? (25 Aug 2021)
- Testimony of Peter Harris at Stellenbosch University Theology Faculty (Jul 2021)
- Mené, Mené, Tekél, Ufarsin (Fanie le Roux, 8 Mei 2021)
- Liberale teologie in Stellenbosch Universiteit – ‘n anonieme getuienis (Feb 2021)
- Arno Claassen se getuienis by Stellenbosch (My Evangelie Verhaal No 4 – Die Soeke (19-24), 9 Mei 2020)
- Retrospeksie op die pad van ’n teologiese student 13 jaar later (2016)
- Anonieme getuienis van UP teologiese student (2010)
- Goedgelowige teologiestudente in die voet geskiet met gebrekkige opleiding? (Jul 2012)
- Louis Scheepers konfronteer vir Nelus Niemandt (19 Apr 2012)
- Opgestaan (Ferdie Mulder, Jul 2011)
- Vernietig teologie geloof? (Jul 2011)
- Die glybaan na ongeloof (Okt 2009)
- Teologiestudente verloor geloof by NG Kerk fakulteite (16 November 2001)