Ek was in ’n debat met ’n ateïs, Andries Malan op facebook (kyk Bible Debate between Carel-J and Andries).
Hy wou Noag se ark verkeerd bewys deur onder andere te sê dat varswatervis en seewatervis nie ’n globale vloed sou kon oorleef het nie. Die volgende videotjie kan moontlik ’n verklaring gee oor hoe dit kon gebeur.