Kyk ook: |
Hansie Wolmarans is verbonde aan die Presbiteriaanse kerk.
Hy, saam met Abel Pienaar, is een van die stigterslede van SES (Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit).
Hy en Spangenberg het hulle Moses teëgekom in ’n debat met William Lane Craig en Mike Licona op Woensdag 12 Mei 2010 by die Universiteit van Pretoria. Kyk onder andere Spangenberg vs Craig: DIE GROOT DEBAT en First ever world-class debate on the resurrection in South Africa?. Hier is die debat op Youtube:
Spangenberg/Wolmarans vs. Craig/Licona (2010)
Kyk onder andere die volgende artikels:
- RSG gesprek oor kettery en dwaalleer (11 November 2018)
- Gay kwessie ook in die Presbiteriaanse kerk (15 November 2015)
- Ons almal se God (Abel Pienaar) (8 Mei 2010)