Helen Roseveare (21 September 1925 – 7 Desember 2016) was ’n Engelse Christelike sendeling, dokter en skrywer. Sy het van 1953 tot 1973 saam met Worldwide Evangelization Crusade in die Kongo gewerk, insluitend deel van die tydperk van politieke onstabiliteit in die vroeë 1960’s. Sy het medies gepraktiseer en ook ander opgelei in mediese werk.
Haar getuienis
Aanhalings
Midde in haar swaarkry het sy ervaar dat God vir haar gevra het:
“Can you thank me for trusting you with this experience, even if I never tell you why?”
He gave her the strength to say yes and she prayed, “Yes, God. If somehow, somewhere this fits for purposes, I don’t know how, but yes, thank You, God, for trusting me with this.” God did not take away the wickedness, the cruelty, or the pain. It was still there. But He turned her fear into peace.