Kyk ook:
Helena Kerschner was transgender en het op 18 jarige ouderdom begin met hormoonsvervangingsterapie om haar geslag om te skakel. Later het sy spyt gekry en terug geskakel na ’n vrou. Sy het op daardie stadium nog geen operasies gehad nie en daarom was haar terugskakeling 100% suksesvol.
Vandag sê sy hoe belangrik dit is om persone met geslagsdisforie te behandel op dieselfde manier as wat ons enige ander jong persoon sal behandel wat sukkel met geestesgesondheidskwessies in plaas daarvan om hulle te onderwerp of hulle in staat te stel om deur onomkeerbare oorgangsoperasies en skadelike puberteitblokkeerders te laat gaan.
Hier volg ’n lys van artikels/videos oor haar: