Kyk ook: |
Hennie Mouton is ’n elektriese ingenieur wat 37 jaar lank by Denel gewerk het tot einde 2012. Aan die begin van 2013 het hy as mede-professor begin werk by die Universiteit van Kaapstad, waar hy ondermeer Beheerstelsels en Elektronika doseer in die Departement Meganiese Ingenieurswese.
Hy is ’n kenner op die veld van skeppingsleer (kreasionisme) en het al vele aanbiedings gedoen en enkele boeke geskryf.
- Webblad: waarheidinliefde.co.za
- Facebook blad: facebook.com/wilproduksies
Hier volg ’n paar van sy bydraes:
Boeke
- Skepping & Evolusie – Onversoenbaar!
- Verken Lewenswetenskappe verder – ’n kritiese evaluering van evolusie
- Die Trojaanse Perd in die NG Kerk (medeskrywer)
Videos
Kyk Hennie Mouton se Youtube-kanaal.
Artikels
- Geslagsregisters en tydsdure (volgens James Ussher)
- Ver-sterlig-jong-aarde-probleem
- Hoe werk redding volgens die Bybel?
- Die glybaan na ongeloof (getuienis van ’n teologiese student)
Kommentare
- Ver-sterlig-jong-aarde-probleem
- Comments on Paul Davies’ alien life
- Piet Strauss: “my voorouers was nie ape nie!” (2010-07-28)
- Waarheen is die NG kerk op pad? (Feb 2010)
- Die klippe roep dit uit… (2 Feb 2010, George Claassen)
- Repliek op Nuwe Hervormer – Hennie Mouton
- Kommentaar op Kerkbode se trojaanseperdbriewe (Hennie Mouton)
- Repliek op Mike Smuts se resensie oor “Die Trojaanse Perd” – Amptelik (deur Hennie Mouton, Gideon Aggenbag en Daniel Louw)
- Kommentaar op “Die Trojaanse perd in die NG Kerk: ’n evaluasie – deur Herman Toerien”
- Hennie Mouton antwoord Sakkie Spangenberg
Debatte
- Evolusie – Debat op ekerk.co.za (Hennie Mouton en Daniel Louw – 2008-06-26)
- Hennie Mouton, Francis Thackeray en Mail & Guardian (2009-02-17)
- Genetiese inligting, C14, yslae – Kerkbode
- Kommentaar op SABC 2 se “What does God think of us” episode 2 “Science and the Church” (Debat op SABC2. Dit kan gekyk word op youtube.com)
- Radio-onderhoud met Hennie Mouton oor evolusie (2014-11-16)