Wie is Henrietta Klaasing?

Kyk ook:

Henrietta Klaasing is ’n afgetrede onderwyskundige. Sy het begin as ’n onderwyseres en het later gedoseer by ’n Swart Onderwyskollege. Uiteindelik was sy ’n Supervisor/Paneelinspekteur van skole in Limpopo (Whole School Evaluation). Sy het ’n doktorsgraad in pastoraat by die Teologiese Fakulteit van Potchefstroom behaal. Tans is sy ’n assosiaat-berader verbonde aan ABBO (Assosiasie vir Bybelse Berading en Opleiding). Sy is ’n rustende ouderling by die NG Gemeente Groblersdal. Henrietta is ook ’n medeskrywer van die boek Die Trojaanse Perd in die NG Kerk. Sy het al baie bydraes gemaak op die blog Ons geloofsgesprek. Hier volg nog van haar bydraes:

2 thoughts on “Wie is Henrietta Klaasing?”

  1. Henrietta is nou ook n TV ster! Baie inspirerende verhaal wat Sy in hierdie TV opname vertel. Sy is een van die vroee Doleerders en het n groot rol gespeel in die Doleer beweging en diegene wat opgestaan het vir die Waarheid. Dankie Henrietta!

  2. This wonderful Afrikaans lady of God will soon be in Easter 2025 Protestant Reveille,
    Reveille Archive Netwise MultiMedia.
    Her new Biblical name is Deborah, a “mother in Israel”, who strengthens the hands of the timid who fight the good fight of faith!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui