Kyk ook:
- Predikante in die kas
- Predikante bieg oor twyfel (23 Okt 2011)
- Hier staan ek … – resensie deur Gerda de Villiers (Gerda de Villiers, 28 Sept 2012)
- facebook.com/hierstaanek
- Waarom dominees bly of gly (4 Feb 2015)
- ‘Ek is nie vals oor die Bybel’ (13 Nov 2011)
Redaksie: Diek van Wyk, Coenie Nolte & Leon Atterbury
Volle titel: Hier staan ek… Maar ek kan nie sê wie ek is nie. En ek is nie alleen nie.
Publikasiedatum: Oktober 2011
(Hierdie boek moenie verwar word met Wynand Louw se webblad www.hierstaanek.com nie.)
Die boek Hier staan ek… is ’n versameling van mense se verhale oor hoe hulle van die kerklike verstaan van God en Christelikheid afskeid geneem het.
Hierdie mense bestaan uit vyf praktiserende predikante (anoniem) en die volgende ander mense:
- Leon Atterbury
- Almero Cloete
- Japie Coetzee
- Izak du Plessis
- Sandra Berna Ferreira
- Gillie Gehle
- Albie Gibson
- Piet Muller
- Coenie Nolte
- Jean Oosthuizen
- Frik Pretorius
- Pieter Rousseau
- Sakkie Spangenberg
- Lina Spies
- Diek van Wyk
- Lynette van Zyl
- Susan Venter
- Annelize Vermaak
- Gerrit Visser
Die boek kan gratis afgelaai word by De Novo of HIER.
In die artikel Waarom dominees bly of gly (4 Feb 2015) voer Jean Oosthuizen onderhoude met ’n paar liberale predikante. ’n Mens wonder of die vyf anonieme predikante nie uit daardie mense kom nie…