Kyk ook:
In liberale kringe word die historiese Jesus in kontras geplaas met die verkondigde Christus.
Die historiese Jesus word gesien as:
- Bloot ’n mens
- Waarskynlik buite die eg verwek
- Wysheidsleraar
- Sy genesings moet simbolies gesien word
In kontras daarmee was die verkondigde Christus:
- Deel van die drie-eenheid
- Maagdelik verwek
- Hy het wonderwerke gedoen
- Hy het opgestaan uit die dood
- Hy het opgevaar na die hemel
Kyk ook
- Aanhalings – Historisiteit van Jesus
- Die Historiese Jesus (Screwtape Letters) (CS Lewis)
- Wie is die historiese Jesus? (Andries van Aarde, 10 September 2010)
- Nuwe Hervorming
- Jesus seminaar
- Plaaslike teoloë verskil oor omstrede ‘historiese Jesus’ (21 Okt 2000)