Kyk ook:
Na Jesus se opstanding het Hy tien keer (waarvan ons weet) aan mense verskyn voordat Hy opgevaar het na die hemel:
- Maria op opstandingsondag (Johannes 20:16-17)
- Ander vroue (Matteus 28:8-10)
- Die Emmausgangers (Lukas 24:13-43)
- Petrus (Lukas 24:34)
- Die dissipels, sonder Thomas (Lukas 24:36)
- Die dissipels, met Thomas (Johannes 20:26-29)
- Sewe dissipels (Johannes 21:1-2)
- Vyfhonderd dissipels (1 Korintiërs 15:6)
- Jakobus en die ander apostels (1 Korintiërs 15:7)
- Voor Jesus se hemelvaart (Donderdag) (Lukas 24:50-53)
Goeie dag. Ek wil spesifiek uitvind, hoeveel keer het Jesus verskyn net op die opstandingsdag? Baie dankie. Olga