Kyk ook:
Prof Hoffie Hofmeyr is ’n behoudende emeritusprofessor, Teologie, UP.
Prof Hoffie Hofmeyr (deur Ferdie Mulder, 27 Aug 2021)
Kyk ook
- NG Kerk se tyd loop uit; boeliery kan boemerang (25 Aug 2024)
- Getuienis: Hervormingsondag (29 Oktober 2023)
- As geloof oor die afgrond tuimel . . . (8 Okt 2023)
- Prof Hoffie se Betoog (Youtube, 29 Sep 2023)
- Hoffie Hofmeyr: Christelike versoening behels om te praat oor spanning en polarisasie (29 Mei 2023)
- Hoffie Hofmeyr skryf: Waarheen is die ASM op pad: Hoop of wanhoop? (10 Mrt 2023)
- Is grootste kwyning en skeuring in die geskiedenis vir die NG Kerk op pad? (23 Nov 2022)
- Hoffie Hofmeyr skryf: Sinodegangers moet hulself deeglik ondersoek (31 Okt 2022)
- Ontuis in jou eie kerk (21 Mei 2022)
- ‘Belydend’ eerder as ‘dolerend’? (31 Mrt 2022)
- Hoe gaan die toekoms van die NG Kerk uitspeel? (7 Des 2021)
- Vyf debatte woed, slegs indringende gesprek sal help (11 Nov 2021, die eerste drie word bespreek)
- Is die NG Kerk naby aan ground zero al dan nie? (15 Okt 2021)
- André Bartlett, doen selfondersoek (30 Jun 2021)
- Is dit regtig nog weer nodig? (24 Jun 2021)
- Hoffie Hofmeyr vs Neels Jackson (2021):
- NGK moet reg kies, al is keuses ongewild (27 Jun 2021. Antwoord op Neels Jackson.)
- Resensie van NG boek het erge leuen (20 Junie 2021. Neels verdedig vir Julian Müller.)
- NG oorsig dans tussen objektief en subjektief (13 Jun 2021. Kommentaar op Neels Jackson se boek)
- Herinnering aan Jan du Rand (1945-2021) (12 Mrt 2021)
- Wat is motief agter ring se verklaring? (9 Okt 2020)
- Broer Julian moet dalk maar soos Flip maak (20 Mrt 2010)
- ‘n Geloofstandpunt (Emeriti van UP) (Jan 2007)
Een van die grootste probleme is dat plaaslike gemeentelede stellig nie die erns van die saak verstaan nie. Die meeste lidmate is blykbaar min bekommerd oor wat in die kerkverband aangaan – solank hulle net in hulle gemeente gelukkig is. Nogtans is daar ’n stortvloed van beswaarskrifte wat geignoreer word en prominente predikante wat hulle besorgdheid oor die saak uitgespreek het. Prof Hoffie Hofmeyr doen byvoorbeeld ’n oproep dat kerkleiers tot inkeer moet kom.