Kyk ook:
Pieter Pelser het pas ’n nuwe boek uitgegee:
Is Die Rakleeftyd van die Bybel Verby?
Dit beslaan 344 bladsye en bestaan uit 23 hoofstukke. Dit dek ’n wye veld soos Bybel en paleontologie, wetenskap, argeologie, regering, argeologie, kuns, letterkunde, argitektuur, moraliteit, ens.
Hier volg die inhoudsopgawe van die boek:
Voorwoord
Deel 1: Huidige Brandpunte / Verlore Sekerhede
- Die stryd tussen post-modernisme en die Bybel
- Wie en wat is die mens?
- Ontsporing van 450 jaar se geloofsgoedere
- ‘n Omgekeerde teologiese wêreldbeskouing
Deel 2: Die Bybel: tydloos waar?
- Die uniekheid van die Bybel geweeg
- Die Bybel: Histories betroubaar?
- Die inspirasie van die Bybel
- Christus: Uniek of een van vele?
- Profesie: Waarmerk van onfeilbaarheid
- Die Bybel en argeologie: ’n Toetssteen
Deel 3: Die Bybel en die wêreld daarbuite
- Die Bybel en argeologie
- Die Bybel en moraliteit 1
- Die Bybel en moraliteit 2
- Die Bybel en wetgewing per se
- Buite-Bybelse regering: 1 – Islam
- Buite-Bybelse regering: 2 – Kommunisme
- Die Bybel, die kunste, musiek en argitektuur
- Die Bybel en letterkunde
- Die Bybel en wetenskap: Deel 1
- Die Bybel en wetenskap: Deel 2
- Samevatting
Bylaes:
- Christus: Die Man wat die wêreld verander het
- Islam se geskiedenis
- Evolusie, ontwerp en ouderdomme
- Animisme
Jy kan hierdie boek by hom bestel:
Kontak: pieterpelser1933@gmail.com
Koste: R150
Betaling kan direk in sy bankrekening gedoen word:
Pieter J Pelser
Absa Bank
Spaarrekening nr 9214485958
Tak 632005
Sy vorige boek was NG Kerk: Reformeer of… Disintegreer? en dit kan gratis afgelaai word.