Isak

Kyk ook:

*****

Die naam Isak beteken “die een wat lag”. Dit verwys na na sy ouers se reaksie toe God vir Abraham gesê het dat hy, op 100 jaar oud, en sy vrou Sara, op die ouderdom van 90, ‘n seun sou hê (Genesis 17:17, Genesis 18:12).

Tydlyn

Isak se tydlyn volgens The Annals of the World.

Beskrywing Jaar Oud Bybel
Isak word gebore. Abraham is 100 jaar oud, Sara 90 en Ismael 14. 1896 0 Gen 21:5
Hagar en Ismael word weggestuur. 1891 5 Gen 21:8-21
God beveel Abraham om Isak te offer 1871 25 Gen 22
Sara sterf toe sy 127 jaar oud is 1859 37 Gen 23:1
Rebekka word Isak se vrou 1856 40 Gen 24, Gen 25:20
Sem, seun van Noag, sterf 1846 50
Esau en Jakob word gebore 1836 60 Gen 25:26
Abraham sterf toe hy 175 jaar oud is 1821 75 Gen 25:7
Isak sê vir Abimelek dat Rebekka sy suster is Gen 26:1-11
Esau trou met twee Hetitiese vroue 1796 100 Gen 26:34
Ismael sterf toe hy 137 jaar oud is 1773 123 Gen 25:17
Isak seën vir Jakob in plaas van Esau 1760 136 Gen 27
Josef word verkoop en word na Egipte geneem 1728 168
Josef lê die skinker en bakker se drome in die tronk  uit 1717 179
Isak sterf 1716 180 Gen 35:28-29
Josef lê die farao se droom uit 1715 181

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui