Jakobus (dissipel)

Jakobus, seun van Sebedeus, was een van Jesus se dissipels. Hy moenie verwar word met Jesus se broer, Jakobus, wat die brief van Jakobus geskryf het nie.

Jakobus was ook die broer van Johannes. Hulle bynaam was “seuns van die donder“.

Volgens Handelinge 12:1-19 is Jakobus op bevel van Herodus, met ’n swaard doodgemaak. Kyk ook Matteus 20:20-23 en Markus 10:35-39.

Hy was nie die skrywer van die brief Jakobus nie. Dit is deur Jesus se broer geskryf.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui