Kyk ook:
Jan Lubbe is leraar is van die NG Kerk Berg-en-Dal in Bloemfontein en kerkhistorikus.
In November 2016 voeg hy sy handtekening by in protes teen Dirkie van der Spuy se brief (14 Nov 2016).
In NG dominees ‘moeg vir skadelike gay-debat’ (2 Okt 2018) spreek hy hom uit téén Chris van Wyk en sê: “Dr. Van Wyk … het te ver gegaan (met sy stelling oor homoseksualiteit en pedofilie) en behoort tot orde geroep te word”.
In Junie 2019 was hy die voorsitter van die kuratorium van die Universiteit Vrystaat en voeg sy stem by Fanie Snyman wat “moeg is vir verdagmakery” (kyk Verbi Divini Minister – alom).
In ‘n RSG-onderhoud (RSG: Land en sand: Jan Lubbe (23 Jul 2024) gebruik hy dieselfde argument wat Louis Jonker in ‘n RSG-onderhoud gebruik het en vra die vraag of ons werklik kan sê dat slegs Christene hemel toe kan gaan.
Kyk ook
- Klagtes oor kerk gewoon onsin (27 Sep 2024)
- RSG: Land en sand: Jan Lubbe (23 Jul 2024)
- Magspel kelder teologiese gesprek oor die NGK (Jan Greyvenstein, 27 Mrt 2024)
- Jan Lubbe skryf: Die ware kerk in wording: Een, heilig, katoliek (Kerkbode, 16 Nov 2023)
- RSG: NG Kerk se reaksie op Koinonia-lede wat wil wegskeur – Jan Lubbe (9 Nov 2023)
- Ds Jan Lubbe Vrystaat Sinode 2023 (16 Mrt 2023, Ferdie Mulder)
- Oor ’n jaarlange reis met Artikel 37 oor kerkverband (14 Mrt 2023)
- Jan Lubbe: Tyd vir skeur én vir lap in lewe (25 Okt 2022)
- Kuratorium: Feite, liefde moet vrye sê steun (13 Jun 2022)
- Dis nie ‘n profesie, maar ‘n samesweringsteorie (2 Jun 2022)
- Honderde in Bloem byeen vir sinode, Jan Lubbe as voorsitter verkies (8 Mrt 2022)
- Denke soos dié is wat nodig is (9 Nov 2021)
- Waar is die weg van redelikheid? (28 Sep 2021)
- Gesprek tussen Jan Lubbe en Jan Louw (Aug 2021)
- Gesprek tussen Jan Lubbe en Daniel Louw (Aug 2021)
- Hoe lees ons dié verhale so swak? (17 Aug 2021)
- En as jou broer of suster sondig … (7 Jul 2021)
- Verbi Divini Minister – alom (24 Jun 2019)
- NG dominees ‘moeg vir skadelike gay-debat’ (2 Okt 2018)
- Menigte protesteer teen Dirkie se brief (14 Nov 2016)