Jesus beteken “God is verlossing”.
Hier volg ’n paar artikels oor Jesus:
Jesus se leerstellings
- Jesus oor die ouderdom van die aarde
- Jesus oor homoseksualiteit
- Jesus se liefdelose uitsprake en dade
- Jesus ’n vriend van tollenaars en sondaars – en gays?
- Hoekom moes Jesus gesterf het?
- Hoekom moes Jesus sonder sonde wees?
- Onse Vader gebed
- Bergpredikasie
Algemeen
- Die Bybel oor Jesus se Godheid
- Jesus se 12 dissipels
- Jesus se kruiswoorde
- Jesus se gelykenisse
- Jesus se wonderwerke
- Name van Jesus
- Jesus se broers en susters
- Mohammed vs Jesus
- Jesus seminaar
- Kersfees
Histories
- Jesus volgens Sy tydgenote
- Die Bybel oor Jesus se opstanding
- Die Bybel oor Jesus se maagdelike verwekking
- Die Bybel oor die vervulling van profesieë
- 44 profesieë oor Jesus vervul
- Messiaanse Psalms
- Aanhalings – Historisiteit van Jesus
- Jesus se geslagsregister volgens Matteus en Lukas
- Wat het by Jesus se graf gebeur die Sondagoggend ná Sy opstanding?
- Hoeveel keer het Jesus aan mense verskyn na sy opstanding?
- Hoe nie om ’n nuwe geloof te begin nie
Jesus as skepper van die heelal
- Johannes 1: (1)In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. (2)Hy was reeds in die begin by God. (3)Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie ‘n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie
- Kolossense 1: (16)God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep.
- Hebreërs 11: (3)Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie. (Hierdie sê nie pertinent dat Jesus geskep het nie, maar ons weet dat die “Woord” na Jesus verwys – kyk Joh 1:1)
Kyk ook
- Jesus Christ Questions and Answers (Creation.com)
- What is the meaning of the name Jesus (Got questions)