Kyk ook: |
Hier volg ’n lys van Jesus se wonderwerke:
# | Wonderwerk | Matteus | Markus | Lukas | Johannes |
---|---|---|---|---|---|
1 | Jesus verander water in wyn | 2:1-11 | |||
2 | Jesus genees die regeringsamptenaar se seun | 4:43-54 | |||
3 | Jesus dryf ’n bose gees uit | 1:21-27 | 4:31-36 | ||
4 | Jesus genees Petrus se skoonmoeder | 8:14-15 | 1:29-34 | 4:38-41 | |
5 | Jesus genees baie siekes | 8:16-17 | 1:32-34 | 4:40-41 | |
6 | Eerste wonderbaarlike visvangs | 5:1-11 | |||
7 | Jesus genees ’n man met melaatsheid | 8:1-4 | 1:40-45 | 5:12-16 | |
8 | Jesus genees die offisier se slaaf | 8:5-13 | 7:1-10 | (4:43-54) | |
9 | Jesus genees ’n verlamde | 9:1-8 | 2:1-12 | 5:17-26 | |
10 | Jesus genees die man met die gebreklike hand | 12:9-14 | 3:1-6 | 6:6-11 | |
11 | Jesus wek ’n weduwee in Nain se seun op uit die dood | 7:11-17 | |||
12 | Jesus maak die storm stil | 8:23-27 | 4:35-41 | 8:22-25 | |
13 | Jesus dryf bose geeste in ’n trop varke | 8:28-33 | 5:1-20 | 8:26-39 | |
14 | Jesus genees ’n vrou in die skare wat aan bloedvloeiing ly | 9:20-22 | 5:21-43 | 8:40-56 | |
15 | Jesus wek Jairus se dogtertjie op uit die dood | 9:18, 23-26 |
5:21-24, 35-43 |
8:40-42, 49-56 |
|
16 | Jesus genees twee blinde mans | 9:27-31 | |||
17 | Jesus genees ’n stom man | 9:32-34 | |||
18 | Jesus genees ’n sieke by die bad van Betesda | 5:1-15 | |||
19 | Eerste vermeerdering van die brood (5000 mense) | 14:13-21 | 6:30-44 | 9:10-17 | 6:1-15 |
20 | Jesus loop op die water | 14:22-33 | 6:45-52 | 6:16-21 | |
21 | Jesus genees baie siekes in Gennesaret | 14:34-36 | 6:53-56 | ||
22 | Jesus dryf ’n bose gees uit ’n Kanaänitiese vrou se dogter | 15:21-28 | 7:24-30 | ||
23 | Jesus genees ’n dowe man met ’n spraakgebrek | 7:31-37 | |||
24 | Tweede vermeerdering van die brood (4000) | 15:32-39 | 8:1-13 | ||
25 | Jesus genees ’n blinde man by Betsaida | 8:22-26 | |||
26 | Jesus genees ’n man wat blind gebore is | 9:1-12 | |||
27 | Jesus dryf ’n bose gees uit ’n seun | 17:14-20 | 9:14-29 | 9:37-43 | |
28 | Muntstuk vir tempelbelasting in vis se mond | 17:24-27 | |||
29 | Jesus genees ’n besetene wat blind en stom is | 12:22-23 | 11:14-23 | ||
30 | Jesus genees ’n kreupel vrou | 13:10-17 | |||
31 | Jesus genees ’n man wat aan water gely het op die Sabbat | 14:1-6 | |||
32 | Jesus genees 10 melaatses | 17:11-19 | |||
33 | Jesus wek Lasarus op uit die dood | 11:1-45 | |||
34 | Jesus genees Bartimeus van blindheid | 20:29-34 | 10:46-52 | 18:35-43 | |
35 | Jesus vervloek die vyeboom | 21:18-22 | 11:12-14 | ||
36 | Jesus genees die hoëpriester se slaaf se oor wat Petrus afgekap het | 22:50-51 | |||
37 | Tweede wonderbaarlike visvangs | 21:4-11 |
(Vanaf Miracles of Jesus.)