*******
Kerkhistorikus lewer kritiek op Kaap se ‘begin’ | Netwerk24
Cheréne Pienaar
24 Augustus 2023
Die “mees omstrede datum in die geskiedskrywing” was Woensdag op die Kerkargief-konferensie in Bloemfontein onder die loep met prof. Dolf Britz, ’n gerekende kerkhistorikus, aan die woord oor die eerste jare van die Kaapse nedersetting.
Sy boek, Die begin. God en geloof in Fort de Goede Hoop, 1652 tot 1655, word vandeesweek bekend gestel en was een van die publikasies wat hier bespreek is.
Om die boek “die begin” te noem is mateloos arrogant, het Britz in die vraesessie gesê aan ’n ontstoke gehoorlid wat beswaar gemaak het dat die Khoi en die San nie in die bespreking genoem is nie.
Dit was nie die begin nie, maar in die geskiedskrywing word die tydperk van 1610 tot 1653, toe 390 skepe van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie in Tafelbaai aangekom het, verhef tot wat Britz noem die “mees omstrede datum in die geskiedskrywing”.
Die boek lewer kritiek daarop, maar die fokus is op die teologie en wat uit die Evangelie gedeel is. Hy het aan die gehoorlid gesê in die boek wei hy wel breedvoerig oor dié groepe uit.
“Uiteindelik gaan die boek oor Psalm 2 vers 7, maar dít moet jy self ontdek.”
Die Psalmvers lui: Ek wil vertel wat die Here aangekondig het. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun, van vandag af is Ek jou Vader.”
Die Colloquium (akademiese konferensie) vir Kerkgeskiedenis, waarvan Britz ’n stigterslid is, het op die geleentheid by die Oorlogmuseum in Bloemfontein ook ’n festschrift (huldigingsbundel) aan hom opgedra.
Hy het Dinsdag sy 70ste verjaarsdag gevier.
Die colloquium bestaan uit oudstudente wat onder leiding van Britz teologie en kerkgeskiedenis studeer het, asook medewerkers van ander navorsingsinstellings in Suid-Afrika en Nederland.
Nog ’n publikasie, dié van prof. Erik de Boer van die Theologische Universiteit Kampen in Nederland, bevat interessanthede soos ’n handgeskrewe kasboek van weesmeesters wat toon hoe daar vir weduwees en hul kinders gesorg is.
Kerkenboek van de Caap van Goede Hope is ’n publikasie van een van die oudste argivaliese dokumente van die Christelike kerk aan die Kaap.
Kasboeke is van die waardevolste argiewe vir die Middeleeuse kerkgeskiedenis, sê hy, en daarom is dit “ongelooflik” dat dit nog nie voorheen bestudeer is nie.
Die belangrikheid van argivering as vaardigheid het ook aandag geniet ná De Boer se bespreking.
Hy het aangebied om volgende jaar ’n paar weke lange paleografie-kursus in Bloemfontein aan te bied. Paleografie is die bestudering van antieke skryfstelsels en die ontsyfering en datering van historiese manuskripte.
“Ons moet belê in professore, want hulle het nie meer die vaardighede om dit vir studente aan te leer nie.”
Nandor Sarkády, ’n kerk-argivaris van Pretoria wat in Nederland opgelei is, het ’n waarskuwing aan Suid-Afrikaanse erfenisbewaring gerig.
Volgens hom het navorsers lui geword en dink hulle alles is aanlyn beskikbaar.
“Ons bestee geen aandag aan die opleiding van argivarisse nie. En ons bronne gaan verlore gaan. Ek sluit daarby staatsargiewe in.”
Wanneer ‘n skrywer die opmerking maak ,
“Uiteindelik gaan die boek oor Psalm 2 vers 7, maar dít moet jy self ontdek”, dán kan mens gerus sy skrywe van nader beskou. In Psalm 2 “hoor” mens as’t ware die buite-ruimtelike eggo van ‘n Gesprek nog voor alle dinge was, tussen God se Denke en met Sy Hart. Geen mens op aarde kon in die 👣spore van hierdie Psalm loop nie., behalwe Een. Christus het waarskynlik die diep motief vanuit die Hart van God die Vader óók gelees in die Psalm as jong Seun. En Hy, as sondeloos en met die Gees se Getuienis so déél van Hom, kon nie andere as om Sy Missionale Opdrag, kristalhelder te lees in Psalm 2, soos ook menigmaal bevestig is in vele ander dele in die Bybel. In Lukas 3:22 is daar dan ook ‘n sigbare en hoorbare teken wat dié woorde, tot geloof bring vir die ongelowige 👂, “en die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos ‘n duif op Hom neergedaal; en ‘n stem het uit die hemel gekom wat sê: U is my geliefde Seun; in U het Ek ‘n welbehae”.
Ek het al dikwels gewonder, waarom mens nié luid en duidelik hoor vanuit Afrika monde : ” Dankie Here dat U ❤ ook óns bereik het hier aan die Suide Punt. Op vele skepe het U woorde gevaar oor baie gevaarlike seetogte, en ook op óns deel van die aarde, kom 👣 na ons ❤..Dankie vir Kasboeke, en oud joernale, want U het ook vir ons kom leer van letters en alfabet en rekene, en maniere wat van die Antieke Tye kom, om ons lewens béter te maak. Dankie vir die druiwestok – al misbruik ons U Wingerd vir ons eie plesier. Ons is ook jammer Here, en vra om verskoning ook vir ons voorgeslagte, hetsy Zulu of Xhosa of Sotho of Venda of Khoi of San, dat ons harte pikdonker was vir baie, baie eeue. Maar U het Lig gebring na ons 🖤 om ook ❤ te word”
Maar dié woorde eggo eerder heeldag: “Ons haat die witman met ‘n groot haat, maar ons steek dit vir hulle weg. Ons wìl hul nie in Suid-Afrika hê nie. Ons sê ons haat nie, maar ons doen. Ons 🖤 verlang heeltyd om bates te wil hê, maar ons is te lui om te studeer van U woorde. Ons is baie, baie 🥰 vir die lied “Kill the Boer. Kill the Farmer”. Maar ons sê dit nie vir die witmense nie. En U woorde is verkeerd, want is U nie swart nie. Ons haat ook die Jode.net soos Hitler. En ons is baie, baie, baie 🤩😍 vir 💲💰💳💸. Waarom gee U nie vir ons sommer baie hiervan, en bly maar op U Troon daarbo nie? Ons kan régkom sonder U. Ons hou daarvan as die Toordokter met ons praat. Ons jok baie. Steel baie. Ons hou nie van U 10 Gebooie nie. Ons hou eerder van Nelson Mandela wat so lekker en baie ge-“jive” het saam Hollywood en 🌎🌏 🌍 sterre en staatspresidente. En ons hou daarvan om baie kinders te hê, en wil hê die Staat moet vir hul sorg”. En só sing baie harte ‘n lied in die Suide. Eg en eerlik. Met baie “contradictions”, maar dit word diep weggesteek in die donker kamers van die 🖤. Afrikaans word gehaat, selfs deur heelwat ”Afrikaanssprekendes”.
Inderdaad. “KASBOEKE” eggo stories nie net vanuit Europa, maar ook vanuit digitale ruimtes in die Suide se atmosfeer. Soveel “Kasboek 🖤”, wat nie die Hemelse Algemene Joernaalinskrywinge verlang, om die korrupte transaksies te ontbloot aan die.Hemelse Alleenaandeelhouer nie.
Die “African Sun Media” berig die volgende oor dié boek..Ek vermoed, dié boek het waarde, ongeag die “leuen kritici” wat net nooit God se Hand in die geskiedenis wíl raaksien nie. En ook geen diepe waardering het vir duisende leraars en sendelinge wat oor eeue, die Bybel se.👣 na Afrika gebring het nie. Nee wat. Baie sê eerder soos aan ‘n hond : ” Voertsek God! Jy kom blaf nie jou woorde in my agterplaas nie! Gaan terug na jou agterplaas!”.
“Die Begin: God en Geloof in Fort De Goede Hoop 1652-1655 / Rudolph M. Britz
African Sun Media, 15 Aug 2023 – Religion – 293 pages
Wat gebeur wanneer skepe die windverwaaide suidpunt van Afrika teen die helfte van die 17de eeu aandoen en hulle ’n maritieme diensstasie ontwikkel? Wat gebeur wanneer hierdie mense die Christelike geloof saamdra en aan Cabo de Bona Esperança beoefen en uitleef? Die boek vertel hierdie verhaal opnuut uit die oorspronklike bronne. Watter mense was dit wat die Bybel saamgebring het? Wat het hulle gesing, gebid, geglo? Aan watter weergawe van die Christendom is destyds voorkeur gegee? Die geskiedenis word dikwels beskryf asof God en geloof nie saak maak nie en eintlik weglaatbaar is. Die boek gee ’n ander perspektief. Die samehang van geskiedenis en godsdiens is opgespoor en beskryf. Vir almal wat vandag met die omstrede verlede en met mekaar saamleef.”