Kyk ook:
Kersfees word jaarliks deur Christene gevier op 25 Desember om die geboorte van Jesus Christus te herdenk.
Daar is egter heelwat Christene wat redeneer dat Kersfees ’n heidense oorsprong het en dat dit daarom nie gevier moet word nie. Vir meer hieroor, kyk die volgende:
- Moet Christene kersfees en paasfees vier? (Daniel Louw)
- Waarom vier ons kersfees op 25 Desember? (Gelofteland)
- Moet Christene Kersfees vier? (Baptistekerk Kemptonpark)
- CJ Koster – Jahushua, Kersfees, Paasfees, ens (Jan Louw, November 2007)
- Hou tog asseblief op baklei oor kersfees (Juig!, November 2011)
En ook die volgende videos:
Is Christmas based on pagan traditions? (Des 2018)
The War on Christmas from Open Doors USA on Vimeo
Is Christmas a Pagan Holiday? (Des 2019)
Is Christmas PAGAN? In defense of Christmas (Mike Winger, 16 Des 2015)
Ai ai mense dis soooo eenvoudig. Twee punte hier … Die kerk met sy leiers bevorder die leuen … vir jare … !!!!!
Punt no 1 : Regte Christene vier NIE kersfees nie
Daar staan DUIDELIK in die Bybel .
Maar dis weer die dominees , pastore wat weer mooi woordjies praat laat die spoeg spat , sodat hulle nie op tone kan trap nie , en sodat hulle , hulle bonus of verhooging moet beskerm .
Ja , die mense , en spesifiek die Afrikaner het slapgat geraak oor wat die Woord nou EINTLIK vir jou sê.
Hello
Waar in die Bybel staan dit duidelik?
Ek is ook teen kersviering, maar weet nie waar om dit in die Bybel te kan opsoek nie.
Ek glo dat mense vandag die Bybel verander om by hulle lewens aan te pas en NIE hul lewens om by die Bybel te pas nie.
Nêrens in die Bybel staan dit dat ons nie kersfees mag vier nie.
In die Bybel se tyd het niemand hul geboortedag gevier nie.
So dan is dit ook verkeerd dat ons, ons geboorte dag vier?
Ek glo dat Jesus vir ons gegee is, ‘n geskenk. Waarom mag ons nie so ‘n kosbare geskenk elke jaar vier nie?
Kersfees gaan nie oor die geskenke nie. Dit gaan oor Jesus.