Kyk ook:
|
Kobus (JJ) Gerber was die algemene sekretaris van die Algemene Sinode van die NG Kerk. Hy en Ben du Toit het as die parlementêre verteenwoordigers van die NG Kerk die Suid-Afrikaanse parlement aangemoedig om homoseksuele huwelike te wettig.
Hy is op 6 Augustus 2020 oorlede aan ’n hartaanval.
Hier volg ’n paar artikels oor hom:
- Kobus Gerber onthou vir sy leiding, rol by ekumene (6 Aug 2020)
- Persvrystelling: Kerk en Wetenskap (21 Julie 2010, Evolusie)
- NGK vra SA parlement dat homoseksuele huwelike gewettig word (Okt 2006) (Homoseksualiteit)
- Kobus Gerber reageer (19 Okt 2005)