Kyk ook:
Datum van sinode: 3-4 Mei 2023
Agenda en notule: Kliek HIER
In aanloop tot die Koinonia Sinode
In ‘n Kairos Netwerk nuusbrief op 14 November 2022 word aangekondig dat ‘n Koinonia Sinode gehou gaan word.
- Kairos Netwerk nuusbrief – 14 November 2022 (Koinonia Sinode) (14 Nov 2022)
- Koinonia Sinode: Beplande sinode vir Skrifgetroue NG gemeentes (17 Nov 2022)
- Vrae en antwoorde oor die Koinonia Sinode (11 Feb 2023)
- ‘n Eie sinode vir skrifgetroue NG gemeentes (28 Feb 2023, Henrietta Klaasing in Juig!)
Tydens ‘n ASM vergadering lewer die ATR verslag en erken nie die Koinonia Sinode as ‘n kerkordelike vergadering nie.
- Die Koinonia-Sinode van die Kairosbeweging: Algemene Taakspan Regte adviseer (3 Mar 2023)
- Verklaring van Kairos Netwerk oor die ATR se advies oor die Koinonia Sinode (5 Mrt 2023)
Na afloop van die sinode
Artikels na afloop van die sinode:
- Koinonia Sinode: 62 gemeentes registreer vir eerste saamtrek (Kerkbode, 5 Mei 2023)
- Kairos wil nié wegbreek van NG Kerk, maar ‘van binne suiwer’ (Beeld, 6 Mei 2023)
- ‘Kairos is al wat keer dat NG Kerk nóg lidmate bloei’ (Rapport, 7 Mei 2023)
- Dis goed dat Kairos in NG Kerk wil bly (Hennie Pieterse, 9 Mei 2023)
- ’n Hamer maak nooit heel nie (Rapport, Neels Jackson, 14 Mei 2023)