Kyk ook: |
Lulani Vermeulen is ’n gay proponent.
Sy het by Maties (Stellenbosch) teologie gestudeer maar kon nie aan die einde van 2011 legitimeer nie omdat sy ’n uitgesproke gay was. Sy het natuurlik geweldige steun gekry van die progays.
Prop Hennie Pienaar, dr Marietjie van Loggerenberg, dr Charlene van der Walt, Michelle Boonzaaier en Lulani Vermeulen tydens die 2015 Algemene Sinode (kyk Emosionele manipulasie by die sinode).
Kyk
- 65 maak beswaar teen bevriesing van gay besluit (Nov 2015)
- Anika Marias praat met Lulani Vermeulen: ‘Kom lê hier tussen ons, kind’ (Okt 2015)
- Kuratorium was verantwoordelik (Ds Smuts van Rensburg, Hartenbos, 13 Mrt 2012)
- Gay teoloog dreig; sy wíl op kansel staan (Jan 2012)
- Gay teoloog dreig; sy wíl op kansel staan (Rapport, 21 Jan 2012)
- Vasgevang in oerbeeld (Willem Jordaan, 13 Des 2011)
- Ongelegitimeerde Matie wil NGK help om ‘regstellings’ te maak (Rapport, 11 Des 2011)
- Woord verdraai om situasie te pas (8 Des 2011)
- Gays: Die kerke moet weer dink (Neels Jackson, 7 Des 2011)
- Moet NGK nie anders oor gay-saak praat? (5 Des 2011)
- Jean Oosthuizen oor “Lewenslank selibaat al opsie vir gay Matie” (4 Des 2011)
- Lewenslank selibaat al opsie vir gay Matie (Rapport, 4 Des 2011)
- Dit is nie goed genoeg nie, NG Kerk – Laurie Gaum (1 Des 2011)
- NG Kerk sê nee vir gay vrou as predikant (Nov 2011)
- Wanneer God ’n gay Christen roep, durf niemand in weg daarvan staan nie – teologiedosent (Gerrit Brand, 30 Nov 2011)