Kyk ook:
- Skokkende geskiedenis van die NG Kerk sedert 2000
- Die NG Kerk en homoseksualiteit
- Opsomming van skokkende NG Kerk-besluite
- NG gemeentes teen 2015 gaybesluit
- NG gemeentes se verklarings ná 2019 besluit oor SGV
- NGK 2016 sinode: lys van beswaarskrifte
- Lys van petisies deur progays
- Lys van leerdwaling aanklagtes
- Oor die 600 bladsye se gravamina wat nooit hanteer is nie
Bo en behalwe ’n hele rits debatte in die sosiale media (op Facebook en die NG Kerk se diversiteitsforum) het baie mense ook met amptelike skrywes hulle besorgheid meegedeel aan die leierskap van die NG Kerk. Hieronder is ’n lys van pleitskrifte aan die NG Kerk leierskap. Dit het egter geen impak gehad nie – die NG Kerk leierskap het steeds voortgegaan om liberale teologie in die kerk in te sleep.
Inhoud: Debatte, Boeke, Ander skrywes, Gesprekke met ASM, Ander
Debatte
Boeke
- Jesus is die EEN! (Johan Janse van Rensburg, Oktober 2011)
- Opgestaan (Ferdie Mulder, Julie 2011)
- Die Trojaanse Perd in die NG Kerk (7 skrywers, November 2010)
- Die Evangelie is Op Die Spel (Adrio König, Februarie 2009)
- NG Kerk: Reformeer of… Disintegreer? (Pieter Pelser, Augustus 2005)
Ander skrywes
- My besluit oor my NG Kerk lidmaatskap na die Algemene Sinode van die NG Kerk se hantering oor selfdegeslagverhoudings (Chris Visser, 5 Okt 2020)
- Brief aan ATLAS: Die beoogde formulier vir die bevestiging van burgerlike verbintenisse tussen persone van dieselfde geslag (Henrietta Klaasing, 4 Julie 2020)
- Ope Brief aan die NG Kerk (André Bekker, 19 Maart 2020)
- Ope brief aan NG Kerkleiers: ‘Kom tot inkeer’ (Hoffie Hofmeyr, 4 Maart 2020)
- Brief aan NGK ASM 2019 (Jan Louw, 5 Januarie 2020)
- Gravamina gerig aan die NGK 2019 algemene sinode (Okt 2019)
- Brief uit besorgdheid aan die algemene sinode van die NG Kerk (Arno van Niekerk, 1 Augustus 2019)
- Voorlegging aan die kuratorium van die Vrystaatse Sinode (Jan Louw, 20 Februarie 2018)
- 2017 Vrystaatse Sinode Beskrywingspunte (Jan Louw, 11-15 Junie 2017)
- André Bekker se ope brief aan NG Kerk leraars (Mei 2017)
- Gravamen aan die buitengewone Algemene Sinode van die NG Kerk 2016 (Chris van Wyk)
- Appèldokument teen die besluite van die algemene sinode 2015 oor selfdegeslagverhoudinge (Theo Danzfuss en Helgard Janse van Rensburg, 23 Feb 2016)
- NGK 2016 sinode: lys van beswaarskrifte
- Ope brief aan die NG Kerk (Peet Botha, November 2015)
- Ope brief aan NG Kerk weer nodig soos in 1982 (Dawie Botes, Augustus 2015)
- Ope brief: NGK en homoseksualiteit 2015-07 (Daniel Louw, Julie 2015)
- Ope brief aan kerkleiers van SA oor gay-kwessie (André Bekker, 25 Oktober 2013)
- Ope brief aan NGK leiding (Samuel Louw, Februarie 2013)
- Brief aan Moderamen van AS 2012 (Paar skrywers) (23 November 2012)
- Brief aan NG-moderamen 2012 (Johan Janse van Rensburg, Julie 2012)
- Verklaring deur Kaapse NGK-lidmate (Paar skrywers, April 2012)
- Ope brief aan broers in die NG Kerk (Kobus van der Walt, 4 Mei 2012)
- Brief aan NGK ASM 2011 (Jan Louw, 16 November 2011)
- NGK Diversiteitsforum 2010
- ’n Geloofstandpunt (Emeriti van UP) (Emeriti van UP, Januarie 2007)
Gesprekke met ASM
Die volgende gesprekke is met die algemene sinodale moderamen gehou:
- Kairos Netwerk: 19 Nov 2020, 22-23 Feb 2021, 28 Jun 2022
- Namibiese Sinode: 16-17 Mei 2022
Ander
- Sinode Hoëveld luister na besware maar gaan dit iewers kom? (10 Oktober 2012)
- Petisie nav NGK Algemene Sinode 2011 (einde 2011)
- Plakkaatveldtog tydens 2011 sinode (Oktober 2011)
Dit is bitter ondemokraties en vals!
As my bostaande kommentaar dalk verwarrend is wil ek net verder uitbrei. “Dit het egter geen impak gehad nie – die NG Kerk leierskap het steeds voortgegaan om liberale teologie in die kerk in te sleep”
staan hierbo. DIT is wat ek as ondemokraties en vals beskou.