Kyk ook: |
Hieronder is ’n treffende onlangse voorbeeld van bedrog en manipulasie deur evolusioniste. Slegs enkele plasings is gekopieer want dit gee die verloop goed genoeg weer.
Prof. PZ Myers is ’n wêreldbekende Amerikaanse evolusionistiese bioloog, en onderstaande is een van sy gunstelingaktiwiteite.
Hierdie selfde aksie het een van Kerkbode se meningspeilings “Genesis en Eksodus verteenwoordig nie historiese geskiedenis nie, maar is singewende mites” nutteloos gemaak, maar Kerkbode-redaksie het geweier om dit te verwyder en die arme evolusioniste het ewe gespog met die uitslag. Dit is nou nog te siene op kerkbode-aanlyn se Meningspeiling/Argief. PZ Myers se blog-aanhangers het binne enkele dae die stemtotaal van 70 na oor die 25 000 opgestoot, en die stempersentasie vir die mite-siening van ’n minderheid verander na ’n 99% meerderheid. Ek het al die inligting daaroor aan Anton Pienaar, redakteur van Kerkbode gestuur, ook hoe ’n mens van een rekenaar af sonder ophou kan stem sonder dat hul stelsel dit sal keer, maar nooit enige reaksie van hom gekry nie.
———————
DO YOU REMEMBER HOW TO CRASH A POLL?
Category: Pointless polls
Posted on: July 27, 2010 3:17 PM, by PZ Myers
PZ Myers is a biologist and associate professor at the University of Minnesota, Morris.
It’s been a while. I hope you haven’t forgotten. Here’s an easy one to get you back in the swing of things.
Do you think The Ten Commandments should be displayed in government buildings?”
Yes 76% No 23% Undecided 1%
It seems rather silly to post a bunch of laws, most of which everyone in the building will cheerfully ignore.
COMMENTS
#7Posted by: Aratina Cage | July 27, 2010 3:30 PM
Yes 54% No 45% Undecided 1%
Total number of votes: 1300
#15Posted by: AnneH | July 27, 2010 3:43 PM
Yes 39% No 60% Undecided 1%
Total number of votes: 1815
The Code of Hammurabi is just as relevant to actual law as the the 10 Commandments is. If they really want to display law history, try the Magna Carta or British common law.
#21Posted by: jeffery.g.davis | July 27, 2010 4:07 PM
76% no by now, PZ your power is overwhelming.
#29Posted by: Weegiewarbler | July 27, 2010 4:33 PM
Just signed up for an account here, so when I helped the numbers along it said:
Yes: 20% No: 80%
3668 votes….. I feel so liberated…. arf!
#41Posted by: DropkickPA | July 27, 2010 4:59 PM
Poll smashed!
12% vs. 88%
6405 votes
#50Posted by: ‘Tis Himself, OM | July 27, 2010 5:44 PM
Yes 9% No 90% Undecided 1%
Total number of votes: 8242
Another poll fornicated.