Moabitiese stele

Die Moabitiese steen, of Mesa-stele, is in 1868 in Dibon (Dhiban in Jordanië) ontdek. Dit is ongeveer 830 vC deur koning Mesa van Moab (2 Konings 3:4) as ‘n monument ingestel.

Die Moabitiese Steen bevestig sommige Ou-Testamentiese geskiedenis vanuit ‘n Moabitiese perspektief, spesifiek die militêre konflik wat in 2 Konings 3:3-4 gerapporteer word. Koning Mesa, wat Bybelse geskiedenis weerspieël, verwys na sy huis as Dibon (lyne 1-2), die Israeliete se God as YHWH (lyn 18), Moab se god as Kemos[1] (lyne 4-5, 9, 12), Omri as dinastiese hoof van Israel se Noordryk (lyne 4-5,7), en noem baie Moabitiese plekname wat aan die Skrif bekend is: Atarot, Medeba, Bet-Baäl-Meon, Kirjatajim, Nebo, Jahas, Bet-Diblatajim, Bet-Bamot, Horonain, die Arnonrivier, ens.

Vir meer oor hierdie stele, kyk:

Kyk ook

Voetnotas

[1] Kemos kom agt keer in die Bybel voor:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui