Kyk ook:
Dr Nadia Marais doseer sistematiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch.
Dus lei sy toekomstige NG Kerk predikante op.
Sy is baie sterk uitgesproke ten gunste van die gay-kwessie. Inteendeel, sy is een van die 11 wat regsadvies bekom het om die NG Kerk hof toe te neem oor die homoseksuele kwessie in 2017.
Sy is ook ten gunste daarvan dat ’n vrou self mag besluit oor haar liggaam wanneer dit by aborsie, en seksualiteit kom (kyk hier).
Van Nadia Bolz-Weber sê sy die volgende:
“Iemand vir wie ek baie respek het, het dieselfde naam as ek. Haar naam is Nadia Bolz-Weber. Sy is ’n baie bekende Luteraanse pastoor in Amerika.”
(Uit Kerklike owerspel, Ferdie Mulder, 5 Des 2021)
Kyk ook
- Nadia Marais | O, die goeie tyding? (30 Nov 2023, oorlog teen Hamas)
- Nadia Marais: Die geskenk van ’n stem (2 Okt 2023, aborsie)
- Nadia Marais skryf: Die taal van vasgelooptheid (14 Nov 2022)
- Die geskenk van verwondering (5 Mei 2022)
- Kerklike owerspel (Ferdie Mulder, 5 Des 2021)
- Die geskenk van kairos (26 Nov 2021)
- RSG: NG Kerk teologiese dosent is pro-aborsie (13 Sep 2021)
- Die geskenk van swakheid (14 Junie 2021)
- Die gawe van seksualiteit (11 Julie 2019)
- NG teoloë reageer (30 Sep 2018)
- Op die foutlyn – Teologiese strominge in die NG Kerk (Sep 2018)
- Kuratorium vra respekvolle gesprek (20 Sep 2018)
- Die Dordtse Leerreëls in gedrang (Chris van Wyk, 6 Sep 2018)
- Jesus diskrimineer nié (3 Sep 2018)
- Die goeie nuus van die evangelie (Mrt 2018)
- Om met die kerk hof toe te gaan (Mei 2017)
- Menigte protesteer teen Dirkie se brief (Nov 2016)
- Jong Teoloë Steun Besluit Oor Gays (Sep 2016)
- NGK herstel alle regte vir gays in die kerk (Sep 2016)
- ASM moet besluit oor appèlle (Sep 2016)
- Gay-huwelike: NGK-lidmate dreig met hof (Aug 2016)
- 65 maak beswaar teen bevriesing van gay besluit (Nov 2015)